Boogskitters mik vir Afrika titel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Boogskitters mik vir Afrika titel
Ek sien ons Francois of sy seun gooi al weer die pyle so akuraat soos lood koels. Geluk man en sterkte vorentoe.
Uitreksel uit Republikein
Boogskutters mik na Afrika-titels
DIE Namibiese boogskietspan vir mans en vroue vertrek Vrydag vir deelname aan die 9de Afrika-kampi?oenskap wat vanaf 11 tot 16 Maart in Barat, Marokko gehou word.
Die Namibi?rs is gereelde deelne?mers in die kompetisie waar van die vasteland se voorste mans en vroue hul pyle en bo? styf span.
Namibi? het sedert 2006 hul stem?pel op die skouspel afgedruk en in 2010 in Egipte een goue, twee silwer-en een bronsmedalje losgeskiet.
Beatrix van der Merwe Vanjaar sal die eerste keer wees dat ?n volledige vrouespan die land by die kampioenskap verteenwoor?dig, het beamptes van die Namibie?se Boogskietvereniging (AAN) in ?n nuusverklaring verduidelik.
Die spanlede het die afgelope maan?de intensiewe oefensessies in Wind?hoek en Walvisbaai agter die blad en het hul individuele tellings aansien?lik verbeter.
Die Namibiese span word verge?sel deur afrigter Marja Woortman en spanbestuurder Frank Bockm?hl, wat ook die kongres van die Afrika Boogskietfederasie sal bywoon.
Die Namibiese span is gekies streng volgens die vertoning van boogskut?ters die afgelope 12 maande en is oor afstande van 50 meter volgens die Afrika-ranglys gekies.
Die vrouespan is: 1. Iroleen Page; 2. Beanta Viviers; 3. Beatrix van der Merwe.
Die manspan: 1. Francois Marais; 2. Louw Nel; 3. Lesley Page.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Gedink dit is hy.

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
dit moet al daai sand in die are en oe wees wat meek dat die manne van die NAM so goed kan korrel 
Baie geluk
Dippies
Baie geluk
Dippies
-
Zack Benade
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Baie sterkte aan die Namibiese span. Ek weet julle sal dit baie geniet.

Worsie, Ek is Zack Benade wat saam in 2006 in Australia geskiet het. Ek hoop julle pyle tref die kolle. Ek neem nie hierdie keer deel nie maar sien julle beslis volgende jaar in Windhoek. Ek sal met jou pa begin reel dat hy 'n jag inwerk vir my en Stefan vd Linde.

Hier is Marietjie se brief oor die 2012 SANFAC.
Dear Member,
I hope that all of you have dusted the bow and took to the practice range in preparation of the 2012 SANFAC. The range has been finalized and I hope that you will enjoy it as much as Jaco and myself enjoyed ourselves in setting it out. Although the range appears to be relatively flat you can expect slight down and uphill shots with a steep decline and incline shot here and there. The majority of the long distance shots are in the grass area with the shorter ones in some rocky areas. There are no extreme surprises only those that will let you think ...?seriously!? The range is arrow friendly and there were no need to put up back stops. There will be 4 targets at the Ndlovu Lodge itself with the rest of the targets on the other side of the fence. Prepare yourself for a brisk walk to the ?other side?. Our hot Highveld climate this time of the year demands sunscreen, a hat and good walking shoes.
Some other information I would like to share with you:
SANIFAA will be having a ?YARD? SALE at the SANFAC and all participating archers are invited to donate their ?old? archery equipment that?s gathering dust in the garage towards the ?Yard? Sale table. All these items will be on sale for the duration of the SANFAC. All you have to do is to bring with all your ?old stuff?, put a sticker with your name on it and the amount which you think it can sell for. All the income of the ?Yard? Sale with go towards the SANIFAA Youth Development Program run by Rohan Botha (VP Youth Development).
SANIFAA has received a cash sponsorship of R8,000 towards a LUCKY DRAW. The Lucky Draw winner will receive the cash prize to spend on a bow of his/her choice and/or archery equipment to that value at the Bow Shop. How to enter for this Lucky Draw?
? Bring with a friend to the SANFAC and let him/her join SANIFAA on the day and participate in the SANFAC. Your name and the new SANIFAA member?s name will go into the Lucky Draw box.
? Donate towards the ?Yard? Sale and you name will be entered automatically in the Lucky Draw.
? OR you can buy a R50 Lucky Draw ticket or as many as you want.
There will also be other Lucky Draw prizes to choose from.
Lastly but not the least, if you have not entered for the SANFAC 2012 yet, please do so without delay. Visit the SANIFAA website www.sanifaa.co.za to register online.
We are looking forward to welcome you at the 2012 SANFAC.
Archery Greetings
Marietjie Fryer
VP Field
082 888 7396
Groete
Zack

- Wors
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
hallo almal.
Baie dankie met die geluk wensing. ons gaan verseker ons alle beste daar ander kant ons beste gee. net leker lank flieg. eers jo'burg toe. 4 ure wag en dan 11ure vlieg na paris, nog 6 ure wag en dan nog 3 ure vlieg.
oom Zack, ja man, goed om weer van jou te hoor. wat skiet jy nou. pse of hoyt? ek nou met die nuwe vantage elite plus begin skiet en alles loop goed. baie dankie!
Dankie manne
Francois Jnr

Hallo Worsie
Ek is bly om met jou te gesels.
Ek het hierdie jaar afgevat met kompiterende skiet. Die gewere het weer begin byt na al die jare.

Hoyt het my mos al die jare gesponser en daarna was ek vir 2 jaar by PSE. Ek het nogal van PSe gehou want as jy iets gevra het het jy dit gekry.
Amper 2 jaar terug het ek besluit om weg te breek van die sponsers. Die skuts kry op die ou einde van die dag maar min uit die sponsers. Dit was 'n groot besluit omrede ek vir die eerste keer in baie jare nou vir my eie boog moet betaal. Ek het op die Hoyt Contender besluit met spiral cams. Ek is mos ook 'n ou wat in 'n boog in groei. Dis nie wys om elke jaar die boog te vervang nie. Dis 'n groot nadeel by sponsership. Hulle verwag om elke jaar 'n nuwe model te skiet. Ek sal vir altyd hou by Hoyt as dit by target skiet kom.
Aan die jag kant glo ek aan niks anders as my PSE Xforce nie. Wat 'n jagboog

Stefan en klein Stefan skiet ook 'n Hoyt Vantage Plus en is baie tevrede met hul scores. Hou by dit wat werk.

Ek hoop jy en die span skiet lekker. Ek weet julle is altyd 'n lekker groep mense. My tipe mense.
Ek gaan beslis vir julle kom kuier volgende jaar met die SANFAC as julle dit aanbied. Groete aan Beatrix en haar spanmaats.
Ek hoor dit gaan goed met jou winkel. Baie geluk man. Stuur ook groete aan Johan en s? hy moet die springbokke vetmaak vir volgende jaar.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Manne
So n bietjie van n update, Wors en sy maters is toe weg, so in die tussentyd darm laat weet die span, Nam span, is Africa Champions, Egipte gewen met, Nam 224-206 Egypt.
Sal graag wil he die forum familie moet bietjie duime vashou vir more, middag 3 uur ons tyd, skiet hy en Petrus Marx van SA uit vir die eerste plek, Gold Medal Match, met n een pyl shoot-off, vir die titel, Open African Champ. Weet nie hoe sy senuwees hou nie, knaag ma hier by my, help ma duim vashou, maar ma die beste man met die goud huistoe kom.............
Wors sal seker bietjie meer detail kom gee hier teen Sondag se kant as hulle terug is.....
Nooi loop
Francois

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Hallo FM
Sal duim vashou vir Worsie, glo hy sal die knoop deurhaak.
Sien volgende Woensdag by die veldskiet. Kon darem die draaie so vat om daar uit te kom.
Kalahari
Sal duim vashou vir Worsie, glo hy sal die knoop deurhaak.
Sien volgende Woensdag by die veldskiet. Kon darem die draaie so vat om daar uit te kom.
Kalahari
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Gooi hom Worsie!
Ons sal almal duim vashou vir 'n mede forum-man!

Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
FM,
Daai een pyl uitskiete is 'n bok koors Monster...
Moes dit n paar keer in Dubai doen.
Hou ons op hoogte.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Wors, Sterkte vir daai een WEN skoot.

Ek weet jy kan!!!!!
Groete
Zack
Ek weet jy kan!!!!!
Groete
Zack
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Maak die forum trots mater. Ons hou styf vas.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Hou die naam hoog, sterkte, hou duim vas alles loop soos re?nBLOK wrote: Maak die forum trots mater. Ons hou styf vas.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Baie geluk Wors ons is sommer trots op jou en jou span. Moet se jou pa blom seker net so van die trots.
15.03.2012
Namibi?rs skitter in Marokko
Die Namibiese drietal het reeds die goue medalje in die spanitem beklink. In die individuele kompetisie kan Lesley Page (links), Francois Marais (middel) en Louw Nel ook sterk aanspraak op die Afrika-titel maak.
Namibi? se manspan in die kategorie vir saamgestelde bo? het die goue medalje by die negende Afrika- kampioenskap van die Afrika Boogskietfederasie (FAA) in Rabat, Marokko, ingepalm.
Die Namibi?rs het Dinsdag die spankompetisie vir mans ingepalm deur Egipte in die eindstryd te klop, nadat die span in die semifinaal ?n nuwe Afrikarekord (225 punte) teen die gasheerland opgestel het. Marokko het derde ge?indig, terwyl Libi? met ?n vierde plek tevrede moes wees.
Ses boogskutters verteenwoordig Namibi? tans by die kampioenskap in Marokko, wat ook as die kontinentale Olimpiese kwalifiserende toernooi dien.
Beatrix van der Merwe in aksie by die Afrika-kampioenskap in Rabat, Marokko. Die Namibiese mans en vroue tel onder die 133 deelnemers wat minstens 16 Afrikalande by die kampioenskap verteenwoordig. Maandag het die kompetisie begin met ?n rondte van 72 pyle oor ?n 50 m afstand om die individuele boogskutters se plekke in die loting te bepaal. Vanjaar se kampioenskap word deur die FAA as sy grootste kampioenskap tot dusver skou.
In die vroue-afdeling is die eerste drie plekke deur Namibi?rs beklee, met Iroleen Page eerste, Beatrix van der Merwe tweede en Beanta Viviers derde. Van die mans het Francois Marais tweede, Lesley Page derde en Louw Nel vierde plekke in die loting behaal.
As span word die Namibi?rs eerste geplaas, met Egipte tweede, Libi? derde en die gasheerspan vierde.
Individuele wedstryde in die ope kompetisie, waar verskeie boogskutter van buite Afrika kan meeding, sou gister plaasvind en die Afrika-kampioenskap hervat m?re. N? die Namibi?rs se goeie loting op die eerste kompetisiedag is die verwagting dat hulle ook op individuele vlak goed sal vaar.

Wors is terug by die huis, sal ook seker later ietsie opsit, maar wil net dankie se aan almal wat help duim vashou het, lyk of dit gehelp het op die einde........
Daar was so 120 skuts van 20 lande wat deelgeneem het aan die FAA Championships. (Federation of African Archery)
Hy het geskiet in die Compound men afdeling.....eers was n rondte geskiet om die rankings te bepaal, hier was Petrus Marx (SA) eerste en Wors tweede. Hierna is die spanskiete gedoen en het Nam die goud gewen, met Egipte wat tweede was......
Hierna het die individuele rondtes gevolg, die is op n elimination grondslag gedoen, eerste was die Open African Champion, Wors en Petrus was laaste oor en het vir die goud uitgeskiet, Petrus het hom gewen met n score van 145-142, hier mag skuts van regoor die wereld deelgeneem het.
Hierna het hulle weer n Inter continental Championship geskiet, en weer was dit Petrus en Wors in die finale vir die goud, hier mag net lede van lande binne die Afrika kontinent deelneem, Wors was hierdie keer die beter skut en het gewen met n telling van 145-141, en sodoende dan die Afrika Kampioen.......
Die ander lede vd Namibia span het ook baie goed gedoen en hulle het met n totaal van 17 uit 21 medaljes teruggebring......
Fotos en die volle verhaal sal later ook in die media wees, sal hier bysit as ek kry.......hier is ook die amptelikke site van FAA....
http://africanarchery.org/Federation_of ... /Home.html
Mooi loop

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Wors /Francois
Baie geluk, lyk vir my dit het voorwaar goed gegaan.
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Worsie jou YSTER!!!!
Dink ek moet maar vir my n kompetisie rig aan die gang kry sodat ek kan kom leer...
Dink ek moet maar vir my n kompetisie rig aan die gang kry sodat ek kan kom leer...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Wors jou yster !!!
BAIE geluk, daai gebeur nie elke dag nie
Raam hom en ber? vir die kleingoed
Groetnis
Marc
BAIE geluk, daai gebeur nie elke dag nie
Raam hom en ber? vir die kleingoed
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Hierdie stukkie is in vandag se Republikein........
http://www.republikein.com.na/sport/nam ... 144927.php
Mooi loop
Francois
http://www.republikein.com.na/sport/nam ... 144927.php
Mooi loop
Francois
-
Zack Benade
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Baie geluk Francois, Jy kan trots wees op jou seun.
Groete
Zack Benade
Groete
Zack Benade
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Zack
Dankie man, ek is........

Mooi loop
Francois
Dankie man, ek is........
Mooi loop
Francois
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Cois
Gaan 'n rukkie vat om daai
af te kry 
Skud die man se blad van my af ook, was ou Leon Heidendrich nie ook daar nie. Ken die hom baie goed en sy wortels l? diep in die rooi duine, gaan bietjie hoor of hy weet van verwikkelinge
Mooiloop