Page 1 of 1
Ringe gesoek
Posted: Sat Nov 29, 2025 4:48 pm
by ruaanb
Hallo manne,
Ek is op soek na 1 duim ringe vir my Sako 222 L46 aksie.
Dit kan enige maak wees. Medium of Hoog Sal werk.

Re: Ringe gesoek
Posted: Sat Nov 29, 2025 6:46 pm
by Ds J
Wat is die mates van die swaelsterte op die aksie?
Ek weet daar is verskillende groottes.
Re: Ringe gesoek
Posted: Sat Nov 29, 2025 6:48 pm
by ruaanb
Die swaels meet 18.8mm en 13.4mm +-
Re: Ringe gesoek
Posted: Sun Nov 30, 2025 6:13 am
by Bigfoot
SAKO L46 Base & 30mm High Ring set.jpg
I have a set of SAKO tapered 2 piece base set, with Thor 30mm high ring set available.
The front base was modified to give more clearance to the action opening.
Re: Ringe gesoek
Posted: Sun Nov 30, 2025 9:35 am
by ruaanb
Thanks I will keep it in mind as I got a set of Leopold tapered rings which I want to test first. If that does not work I will be in touch!