Page 1 of 1

LEE BREECH LOCK HAND PRESS

Posted: Mon Dec 01, 2025 10:04 am
by Kallie Fernhout
Ek is opsoek na so n lee hand press.

Indien iemand dalk een het wat rondlĂȘ of weet van n nuwe een erens by n betroubare winkel sal ek dit baie waardeer.

Re: LEE BREECH LOCK HAND PRESS

Posted: Mon Dec 01, 2025 10:31 am
by Ds J
PM op pad.

Re: LEE BREECH LOCK HAND PRESS

Posted: Mon Dec 01, 2025 11:59 am
by Kallie Fernhout
Reggekom Baie dankie. Het sommer n vroee kersgeskenk gekry van Ds J.
Hier is darm nog aangename en goeie mense in ons gemeenskap.

Ek se altyd vir my self as dit nie vir die mense was wat in die skiet gemeenskap is nie het ek al lankal opgehou.

Groete

Re: LEE BREECH LOCK HAND PRESS

Posted: Mon Dec 01, 2025 1:14 pm
by Ds J
Groot plesier