Page 1 of 1

Recoil pad gesoek.

Posted: Mon Mar 09, 2026 12:29 pm
by Fanta300
73c004b0-8823-4920-8345-72f103a4ad95.jpeg
Dringend. Help asseblief.

Re: Recoil pad gesoek.

Posted: Mon Mar 09, 2026 1:19 pm
by Toyrsi
Hoor by Craig Klintworth. Ek sien hy adverteer altyd op FB

Re: Recoil pad gesoek.

Posted: Tue Mar 10, 2026 7:34 am
by Johan van Wyk
Hulle was gemaak deur Kynamco in Brittanje. Kynamco het egter al 'n wyle terug hulle deure toegemaak, so tensy iemand een het wat surplus is, is hulle nie meer beskikbaar nie en gaan jy na iets ander moet soek.

Re: Recoil pad gesoek.

Posted: Tue Mar 10, 2026 7:36 am
by Fanta300
Dankie!