Page 1 of 1

Ruger GP100 .22Lr Revolver

Posted: Mon Mar 16, 2026 12:07 pm
by Dries Skiet
Ek weet ek soek hoendertande,

Indien iemand weet waar ek so revolver in die hande kan kry.

6" Loop of dalk 7 1/2" Loop. Ek weet nie van n 7,5" loop nie maar dit sal perfect wees.

Dries van Lingen
o8232377oo