Page 1 of 1

Browning 12ga chokes gesoek

Posted: Wed Mar 25, 2026 8:45 pm
by Pvdw
Ek is opsoek na 2 Browning INVECTOR flush chokes in 1/4 en 3/4 choke. Ek het darm die ander 3 en die 2 gaan seker nie van my 'n veel beter wingshooter maak nie maar dit voel darm net lekker as die stel volledig is.

Enige iemand wat het of weet waar daar rondlĂȘ sal wardeer word.

Peet

0829203978