Page 1 of 1
Reloader 26 of 23? Waar kan mens kry?
Posted: Sun Apr 26, 2026 11:58 am
by JacquesSAKO.308
Hi manne,
Ek hoop dit gaan goed? Ek weet Reloader 26 is glo van die rakke af. Maar weet iemand dalk moontlik waar mens 26 of 23 in die hande kan kry?
Groete
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: Reloader 26 of 23? Waar kan mens kry?
Posted: Sun Apr 26, 2026 12:23 pm
by tripodmvr
https://www.ammoland.com/2024/05/allian ... reloading/
Tensy iemand oorskot het gaan jy sukkel. Kyk maar na Vihta Woer-woer.
Re: Reloader 26 of 23? Waar kan mens kry?
Posted: Mon Apr 27, 2026 7:27 am
by Dash431
More Jacques.
Ek kan jou dalk help met 2 blikke RL23.
Pm my dan gesels ons.
Re: Reloader 26 of 23? Waar kan mens kry?
Posted: Tue Apr 28, 2026 10:21 am
by Giepie
Ek hou van Reloder 17. Toe ek weer gaan soek is ek vertel dat Alliant kruite nie meer ingevoer gaan word nie. Ek kan nie die rede onthou nie. Ek moet nou self na ander make begin kyk.
Re: Reloader 26 of 23? Waar kan mens kry?
Posted: Tue Apr 28, 2026 11:06 am
by tripodmvr
Alliant verskaf nie meer dryfmiddels aan die publiek nie. Die oorloƫ hou hulle te besig en wins is groter.