Page 1 of 1
Opsoek na 7x57 brass
Posted: Fri May 01, 2026 6:22 am
by HunterB
Goeie more,
Ek is opsoek na 7x57 brass. As iemand dalk weet waar daar vooraad is
Baie dankie
Re: Opsoek na 7x57 brass
Posted: Fri May 01, 2026 7:28 am
by malphil
More, ek het n klomp doppe, een of twee keer geskiet indien jy nie regkom met nuwe doppe nie
Re: Opsoek na 7x57 brass
Posted: Fri May 01, 2026 9:35 am
by HunterB
Once fired sal ook werk
Re: Opsoek na 7x57 brass
Posted: Sat May 02, 2026 3:41 pm
by Fanta300
Het ook ‘n klomp gebruiktes as jy nie regkom nie.
Re: Opsoek na 7x57 brass
Posted: Sat May 02, 2026 6:07 pm
by Armand Steenkamp
Ekt moer baie. Sommiges once fired ander een of 2keer herlaai. Meeste pmp. Skat maklik hier by n 300 doppe.