Pro Chrono. R4000 ona. Verkoop
Posted: Fri May 29, 2026 6:34 am
Net 2 of 3 maal gebruik. Het behoort aan vriend van my wat baie ontydig oorlede is. Ek help sy weduwee om van die skietgoed ontslae te raak. Sy kry finansieel swaar.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://www.jaracal.com/