Gewere te koop
Posted: Tue Jun 02, 2026 9:47 am
Dag manne
Ek was lanklaas hier, baie gesukkel om inlog goed te kry en lewe maak draaie wat mens nie beplan nie.
Ek is al 'n geruime tyd besig om uit te dun an dinge in en om die huis.
1) Ek het so besluit om ook my puik 243AI in die mark te sit 29.6 duim 1:8 swaarste loop wat ek kon kry Walter, knaldemper, met 'n klomp ekstras, CZ550 true en bluprinted aksie, doppe, punte 'n pot kruit die het 437 skote deur, almal met goeie afkoel tye, die geweer is gebou vir baan skiet 400-1200m. Kriek 103gr doen die beste daaruit, maar nosler custom competition skiet ook pragtig, tussen 500 en 750 Nosler CC ingesluit en 'n paar krieke ook, volle geskiedenis boek van inbreek af skoonmaak etc.
Ek sal graag nou vir die hele paket(teleskoop uit) so R19k wil he.
Ek het dit vir my swaer aangebied om dit in familie te hou, maar hy wil dit nie he nie of het gedink ek grap, maar ek gaan nie 'n man smeek nie, so hier kan iemand 'n winskoop kry.
1.1)Ek het 'n vortex Gen 2 PST 5-25 mrad soos nuut wat ek ook sal laat gaan vir die 243 bedoel, en sal dit saam met die 243 laat gaan vir 10k as 243 sou verkoop sonder teleskoop sal dit apart verkoop word maar nie voor die 243 verkoop nie dan 12k.
2) Daar is ook 'n Anatolian Defence Tornado semi auto 4+1 12 Boor hael geweer met herlaai toerusting, sowat 1000-1500 slagdoppe, lood korrelmaak, 5kg AAA hael en 'n klomp fabrieks rondtes ek sal graag R6k wil he vir die hele pak (gaan nie opbreek nie)
3) Glock 32SF (45ACP) Gen 3 met klomp doppe en punte en 200 ish dalk meer slagdoppe matryse, Sniper tactical IWA holster met push dagger en ekstra magasein, die holster se skroewe moet vervang word maar sniper tactical doen dit gratis as deel van waarborg) met 'n mayo vles vol ammo ek sal graag R5k wil he vir die pakket.
geskenk) Ek het ook vir iemand wat net wil speel 'n 22short revolver, ek het dit by oom Dirk (Viking) geskenk gekry en bied dit weer as geskenk aan 'n jaracal lid, daar is deel van die 'n magdom ammo ek het destyds 1000 rondtes 22 short gekoop in die Paarl so als wat oor is kan die persoon kry wat dit oorneem. Enigste vereiste is dit moet 'n Jaracal lid wees wat dit kry) - Geneem deur Jaco Reichert
Ek watsapp graag fotos, my selfoon nommer is afgevat deur MTN, maar whatsapp werk nog op 0849411237, anders epos alec.johnson@agrico.co.za