Ek is opsoek na 'n opvou kolf vir 'n Ruger Mini 14 kontak my op o83 nege 53 735 sewe
Re: Opvou Kolf vir Ruger Mini 14
Posted: Tue Jun 09, 2026 10:37 pm
by Ds J
Jy sal waarskynlik oor die inteernet moet bestel. Hulle is redelik skaars toe ek laas gesoek het. Daar was n gesprek daaroor, dalk so twee jaar gelede.