Page 1 of 1

6.5x55 Howa te koop

Posted: Mon Jun 15, 2026 6:33 pm
by Wilanie762
6.5x55 Howa te koop.luukse howa kolf.rudolf5-25x50
forster dies.lapua doppe.next level silincer,R20000
willie.nul.sewe.twee.40276drie.nege

Re: 6.5x55 Howa te koop

Posted: Wed Jun 17, 2026 10:30 am
by Tiaan Vermeulen
Goeie more.
ek wil net gou sekermaak, is dit die STD Howa loop?
Het jy dalk die lengte en is dit n dun of dik loop?
by voorbaat dankie.

Re: 6.5x55 Howa te koop

Posted: Thu Jun 18, 2026 8:53 pm
by Wilanie762
hallo tiaan.jy kan my skakel .jip dis die standard loop

Re: 6.5x55 Howa te koop

Posted: Tue Jun 23, 2026 4:36 pm
by Wilanie762
sold/verkoop