Page 1 of 1

Leica Geovid 10x42 HD-B (SKU 40049)

Posted: Tue Jun 16, 2026 7:30 pm
by CarelG
Lieca Geovid verkyker rangefinder te koop in uitstekende kondisie. Baie min gebruik en kom saam met boks, sakkie, manual, sd card en waarborg. R37,500
Fotos sukkel om te laai stuur n PM met selfoon nommer dan whatsapp ek.

Groete
Carel

Re: Leica Geovid 10x42 HD-B (SKU 40049)

Posted: Mon Jun 22, 2026 7:20 am
by CarelG
Steeds beskikbaar, oop vir onderhandeling

Re: Leica Geovid 10x42 HD-B (SKU 40049)

Posted: Wed Jun 24, 2026 8:51 am
by CarelG
Payday special...prys verlaag na R30,000

Re: Leica Geovid 10x42 HD-B (SKU 40049)

Posted: Sat Jun 27, 2026 10:51 am
by CarelG
VERKOOP