Page 1 of 1

Howa 6.5Creedmoor

Posted: Wed Jun 24, 2026 9:21 am
by reggie
More,

Ek het Howa 6.5 Creedmoor barreled action 22" dunloop op dealer stock(nuut) te koop vir R12 500 of te ruil vir 223 met 1in8 twist loop. Ons kan gesels oor kostes met ruil transaksie.

Re: Howa 6.5Creedmoor

Posted: Mon Jul 13, 2026 6:46 pm
by reggie
Prys aangepas