Page 1 of 1

Tikka Tac A1 6.5Creedmoor Te Koop

Posted: Tue Jul 07, 2026 7:42 pm
by Creedmoor
Geweer het 400 Skote presies geskiet.

Kom met 400Lapua Doppe

R40000 (Nuut is hulle R56000)

Warbird Silencer en Dies kan apart gekoop word.
Het oop Lapua Scenar punte omtrend 500wat gekoop kan word.

Rede vir Verkoop is ek soek n 300 WSM

Shaun
0825653303
Kempton Park

Re: Tikka Tac A1 6.5Creedmoor Te Koop

Posted: Wed Jul 08, 2026 3:44 pm
by Tanto
Linkerhandse aksie?