Page 1 of 1

Leupold Teleskoop en Redding Dies

Posted: Mon Jul 13, 2026 4:20 pm
by Johan L
Middag Almal.

Leupold VX Freedom 3-9x40 Duplex teleskoop met n stel QD Warne ringe te koop. Die pakkie het een keer gejag. Ek maak gewere minder..

Nog soos nuut sonder merke. In boks met boekie.

R5950. Koerier vir koper se rekening.

Redding Delux (3) Die stel. Min gebruike vir 375H&H - R1600

Redding NK Busing Die Soos nuut. (1) 308Win - R950

Somerset Wes 0824184632 WA.

Groete
Johan