Page 1 of 1

Swarovski dS 4-24x50 P Gen 3 nuut @ R92k

Posted: Wed Jul 15, 2026 1:47 pm
by Smous v.d. Vyver
Hi manne,

Ek het 'n nuwe Swarovski DS Gen 3 beskibaar teen R92000.Hulle is tans op special by die groot winkels vir R110k en die kinders op die bus sĂȘ die nuwe voorraad gaan R120k wees.

Stuur vir my 'n wati op 072 918 8404 indien jy belangstel.

By voorbaat dank.