Page 1 of 1

Arken EP5 5-25x56 R9200

Posted: Fri Jul 17, 2026 10:00 am
by Ruhan
More manne ek het 'n Arken EP5 5-25x56 wat ek verkoop.

Uitstekende kondisie en het ongelukkig nie eers die jagveld gesien nie.

Rede hoekom ek hom verkoop is bloot omdat hy te groot is vir die .243 waarmee die kinders skiet.

Die prys is net vir die scope. Ringe en throw lever uitgesluit maar sluit koerier in.

Prys: R9200