Page 1 of 1

Ruger 350 Legend te koop. R25000 ona

Posted: Sat Jul 18, 2026 2:28 pm
by Fanta300
Het ‘n baie mooi Ruger in 350 Legend wat uit boedel uitkom.
Sluit teleskoop, knaldemper, Die stel, klompie doppe en gelaaide ammo in.
WA my vir fotos. Kry nie fotos kleiner gemaak om hier op te sit nie.
Let wel. Nie nr. 1 nie.
Fantie
0828729agtagt5