Page 1 of 1

Ouer Tier One FTR Bipod

Posted: Wed Jul 22, 2026 10:00 pm
by Capt. Yoda
Ek is op soek na een van die ouer Tier One FTR bipods

Skree maar as iemand dalk een het wat in sy kas le na hy geupgrade het


https://www.tier-one.eu/products/f-class-bipod