Page 1 of 1

450Rigby- se eerste slagoffer

Posted: Fri Mar 30, 2012 1:36 pm
by kopskoot
Manne

Ek is terug van van ons buffelkoei jag af, en dit was great fun.

Ek en Bryan (van S&O) en nog drie manne het die koeie gaan aandurf en as wenners(gelukkig) uit die stryd getree.

Ek en Bryan het ons nuwe 450 Rigby's op die proef gaan stel, en dit was nogal iets om te aanskou. Bryan se buff het 'n plankdwars skoot  op die knoppe gevat,450gr Barnes X, het krom getrek,regop op haar agterpote gaan staan,gebulk en op dieselfde plek omgeval.
[i[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto2-1.jpg[/img]mg][/img]


Myne het ek op omtrent 70m, in die kuiltjie geskiet.ook 450gr BarnesX. Sy het haar rug krom getrek, gebulk 10m in 'n sirkel gehardloop en dood neer geslaan (omtrent op dieslfde plek waar sy gestaan het)[i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... G_0429.jpg[/img]mg][/i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... Ronald.jpg[/img]mg]

Ek kon die koeel terug kry, en die Barnes het presteer soos wat van hom verwag is, dus sy reputasie!
[i[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto4-1.jpg[/img]mg][/img]


Dit was 'n great jag, saam met nice mense,op 'n beatifull plek en met die regte gunne. Viva four fieeeeefty!!

Re: 450Rigby- se eerste slagoffer

Posted: Fri Mar 30, 2012 1:47 pm
by Marc
Lekker man Kopskoot

Dis great en selfs beter om dit te kon deel met vriende  8)

Begin van groot dinge  ;)  Baie geluk  ;D

Re: 450Rigby- se eerste slagoffer

Posted: Fri Mar 30, 2012 3:42 pm
by Boogjagter
Mooi man.

Re: 450Rigby- se eerste slagoffer

Posted: Fri Mar 30, 2012 3:49 pm
by Gerhard
Baie netjies...

Gaan ons bietjie Buffel biltong kry???  :D

Re: 450Rigby- se eerste slagoffer

Posted: Sat Mar 31, 2012 8:26 am
by Frederik
Kyk daardie koeltjie het mooi gemaak pragtig.  ;D

Re: 450Rigby- se eerste slagoffer

Posted: Sun Apr 01, 2012 9:51 pm
by Wouter Roets
Ronnie

Julle ysters! Baie geluk maat en so ook aan Bryan. Ek is bly die roere het hulle so mooi gedra. Wat was die spoed toe met daai Barnes 450gr? Soos jy vertel klink dit baie interessant hoe die koeie opgetree het na die skote.

Nogmaals geluk
Wout