Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Daai het al so tyd gelede gebeur. Die man het die pyl teen die kant van die butt vasgeskiet, die pyl ge-inspekteur en gedink hy is nog reg. Toe hy die "sneller getrek het het die pyl opgebreek in die helfte en dit is eintlik net die agterste gedeelte wat deur sy hand is. Moes erg seer gewees het.
Moto - gooi pyle eerder weg as wat jy dink hulle is nog reg.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.