JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat May 25, 2019 4:01 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
 Post subject: Dankie
PostPosted: Sun May 05, 2019 1:44 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 22, 2017 6:41 pm
Posts: 23
Goeie dag

Ek het nou al n hele paar goed gekoop deur die Jaracal groep en wil graag baie dankie se. Ek het elke keer die items ontvang op tyd en elke item is soos beskryf.

Ek het tog kop gekrap toe ek die eerste keer iets betaal het en gewonder het of ek dit ooit sou ontvang ,maar ek het soos elke keer.

Tot nou toe het ek net eerlike mense ontmoet wat by hulle woord staan en doen soos hulle se.

Van my kant af se ek baie dankie

Groetnis

_________________
Elke dag is n voorreg


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Thu May 16, 2019 9:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1461
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
Ek kan dit ook beaam! Ek self het al baie goed gepos voordat ek betaling gekry het. Maar dis vertroue wat ons het sodra die man aan Jaracal gelink is...

_________________
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Thu May 16, 2019 10:06 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Posts: 230
Location: Kirkwood Oos Kaap
+1
En wat my ook verbaas is die feit dat op ander "sites" beteken uitstekende kondisie, gewoonlik opgeroes of vol merke.
Maar hier kry jy wat geadverteer was!!!

_________________
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Forced to work
Reino Gerber


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Thu May 16, 2019 10:45 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 233
Ook nog net puik diens gekry van verkopers.

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Thu May 16, 2019 11:00 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 613
Location: Kaapstad
;D Dis oorlat ons weet Plaashaas sal op ons case wees as ons probeer skelm wees

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Thu May 16, 2019 12:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1461
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
Hahahahaha!! Hy ken seker al baie van ons se mees intieme detail...

_________________
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1197
Location: Pretoria
+1
Ek is nog net beeindruk deur Jaracal lede. Dit sluit nie net in wat ek gekoop het nie, maar vriendskappe en kennismakings, J Express, herlaaikursus, raad en sommer net gesels.
Lyk my almal hier is eerlik en opreg.
Dankie almal

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Fri May 17, 2019 9:21 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Posts: 125
Ek het ook al 'n paar goed gekoop hier deur lede. Dis darem nog goed om te weet ons kan mekaar vertrou! Wonderlike plek diƩ!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Fri May 17, 2019 12:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2526
Location: Paarl
Ek het eenmaal so bietjie gesukkel met n iemand, maar toe sorteer Geno dit vinnig uit. Nooit probleme hier ondervind nie. Jou woord is jou eer.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Fri May 17, 2019 9:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Posts: 4945
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos
Ook nog net puik diens gekry van verkopers.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Dankie
PostPosted: Fri May 17, 2019 9:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15309
Location: Vereeniging
joe rocket wrote:
Ek het eenmaal so bietjie gesukkel met n iemand, maar toe sorteer Geno dit vinnig uit. Nooit probleme hier ondervind nie. Jou woord is jou eer.


Jare gelede was jou naam baie belangrik as dit by eerbaarheid gekom het. My naam en daarom my doen en late, is baie belangrik vir my. Ek is bly om deel van manne en vroue te wees wat eerbaar optree in hul onderhandelinge met mede forumlede. Doe so voort asseblief.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 6mmMusgrave, fbarraza28, Google [Bot], Johan JvR, JohanvB, KalahariKlong, Philip Marais, savage(P Coetzer), slagdop and 18 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group