JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Aug 24, 2019 11:52 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 23 posts ] 
Author Message
 Post subject: Aansoek vir AR15
PostPosted: Sun Apr 08, 2018 9:58 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Posts: 211
Location: Worcester
Môre Almal. Ek wil by julle hoor. Kan eenige iemand aansoek doen vir n AR15? Groete Ricus

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Sun Apr 08, 2018 10:25 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 872
Location: Witbank MP
Net as jy 'n toegewyde sportman is

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Sun Apr 08, 2018 10:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1217
Location: Durbanville
Nee, enigiemand kan nie aansoek doen vir AR nie.Jy moet semi-outo(?en geweer) bevoegdheid hê en toegewyde sportskiet status, of kan motiveer hoekom jy 'n semi-outomatiese geweer nodig het vir selfverdediging.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Sun Apr 08, 2018 11:43 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Posts: 391
Location: Stormberg, Eastern Cape
You can also license it under dedicated hunting.
Unit standard for comperancy is 119650.

But motivate it for the reason you need it for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 1:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Posts: 616
Location: Paarl
Gian_dP wrote:
Nee, enigiemand kan nie aansoek doen vir AR nie.Jy moet semi-outo(?en geweer) bevoegdheid hê en toegewyde sportskiet status, of kan motiveer hoekom jy 'n semi-outomatiese geweer nodig het vir selfverdediging.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Gian_dP,

Bogenoemde maak net nie vir my sin nie...bevoegdheid bepaal dat jy moet spesifiseer in watter kategorie jy 'n sertifikaat verlang:

A competency certificate must specify whether it relates to competency to
possess a firearm
trade in firearms
manufacture firearms
conduct business as a gunsmith.

Dan bepaal die aansoekvorm (517) vir privaat persone dat jy moet aandui vir watter tipe wapen jy die sertifikaat soek

Rewolwer
Pistool
Jaggeweer
Haelgeweer

Ek kon dus GEEN afdeling vind vir "semi-outo (?en geweer) bevoegdheid nie!

Verder is dit 'n feit dat slegs Afd 16 die aansoeker toelaat om 'n lisensie vir 'n semi-automatiese wapen te bekom. Die wet is duidelik dat Afd 13 nie automatiese wapens kan lisensieer nie.

Dus stem ek nie met jou opmerkings saam nie - dit verwar dalk meer as wat dit toelig!

_________________
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 1:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1217
Location: Durbanville
Viking wrote:
Gian_dP wrote:
Nee, enigiemand kan nie aansoek doen vir AR nie.Jy moet semi-outo(?en geweer) bevoegdheid hê en toegewyde sportskiet status, of kan motiveer hoekom jy 'n semi-outomatiese geweer nodig het vir selfverdediging.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Gian_dP,

Bogenoemde maak net nie vir my sin nie...bevoegdheid bepaal dat jy moet spesifiseer in watter kategorie jy 'n sertifikaat verlang:

A competency certificate must specify whether it relates to competency to
possess a firearm
trade in firearms
manufacture firearms
conduct business as a gunsmith.

Dan bepaal die aansoekvorm (517) vir privaat persone dat jy moet aandui vir watter tipe wapen jy die sertifikaat soek

Rewolwer
Pistool
Jaggeweer
Haelgeweer

Ek kon dus GEEN afdeling vind vir "semi-outo (?en geweer) bevoegdheid nie!

Verder is dit 'n feit dat slegs Afd 16 die aansoeker toelaat om 'n lisensie vir 'n semi-automatiese wapen te bekom. Die wet is duidelik dat Afd 13 nie automatiese wapens kan lisensieer nie.

Dus stem ek nie met jou opmerkings saam nie - dit verwar dalk meer as wat dit toelig!

Afdeling 14 laat die gebruik van " restricted" wapen toe vir selfverdediging as jy kan toon dat normale seksie 13 nie voldoende is nie.

Die eenheidsstandaard vir bevoegdheid om semi-outo te besit is 119650 - Use of a self loading rifle or carbine. Ek besit nie 'n semi-outo nie, of die bevoegdheid nie. So die inligting is wat ek van die opleidingsagentskap gekry het by wie ek al my ander bevoegdhede voltooi het en my DFO. Die SAP517 aansoekvorm het nie blokkie vir die aansoek nie, slegs geweer/haelgeweer/handwapen. Agentskap stel voor jy skryf dit net lanks die ander blokkies by.

In kort, kan jy aansoek doen volgens seksie 14 of 16, met eenheidstandaard 119650.

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 7:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 512
Location: Slurry
Nerens is daar blokkie vir muzzle loader en semi automatic nie, jy skryf hom maar self in en tick hom... Pasop net dat hul jou nie ‘n carbine competency gee nie, jy soek SLR self loading rifle, ek gaan vir die sportskiet roete want ek twyfel of jy hom vir selfverdediging gaan kry, as jy plaas het kan jy restricted lisensie kry maar dink hy is net 3 jaar. Sportskiet is 10 jaar. Sterkte ek sukkel maar nog aan dalk kry ek hom eendag!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 7:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 512
Location: Slurry
Heg ook ‘n inspeksie verslag van gunsmith/dealer aan wat verklaar dat wapen oorspronklik is en geen modifikasies bevat nie, anders kom die aansoek terug. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 8:04 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Posts: 391
Location: Stormberg, Eastern Cape
JJV wrote:
Nerens is daar blokkie vir muzzle loader en semi automatic nie, jy skryf hom maar self in en tick hom... Pasop net dat hul jou nie ‘n carbine competency gee nie, jy soek SLR self loading rifle, ek gaan vir die sportskiet roete want ek twyfel of jy hom vir selfverdediging gaan kry, as jy plaas het kan jy restricted lisensie kry maar dink hy is net 3 jaar. Sportskiet is 10 jaar. Sterkte ek sukkel maar nog aan dalk kry ek hom eendag!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Section 14, posession of a restricted firearm for self-defense, is valid for 2 years.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Mon Apr 09, 2018 8:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 512
Location: Slurry
Ranger wrote:
JJV wrote:
Nerens is daar blokkie vir muzzle loader en semi automatic nie, jy skryf hom maar self in en tick hom... Pasop net dat hul jou nie ‘n carbine competency gee nie, jy soek SLR self loading rifle, ek gaan vir die sportskiet roete want ek twyfel of jy hom vir selfverdediging gaan kry, as jy plaas het kan jy restricted lisensie kry maar dink hy is net 3 jaar. Sportskiet is 10 jaar. Sterkte ek sukkel maar nog aan dalk kry ek hom eendag!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Section 14, posession of a restricted firearm for self-defense, is valid for 2 years.

Not the way to go......

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 11:19 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Posts: 52
Hi,

Ek het aansoek gedoen vir n M&P Sport II. Ek het n competency vir handgun, shotgun & rifle. (alhoewel ek het die US gedoen vir SLR) Ek sien daar is baie verwarring oor competencies. Ja, daar is n unit standard vir n SLR, maar in die wet asook die 517 vorms bestaan daar nie so iets soos n SLR competency nie.

Ek het GOSA gekontak vir meer detail. Volgens my, as n SLR nie in die wet is nie dan is daar geen wetlike basis waarop hul n competency kan uitreik vir n SLR nie. Dus, as jy n toegewyde sportskut is en n competency vir n rifle het dan moet hul dit so aanvaar. (gegewe dat jy dit kan motiveer)

Jacques

_________________
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 12:53 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Posts: 391
Location: Stormberg, Eastern Cape
Induna wrote:

I believe there are newer forms that show the SLR. My DFO wrote it in by hand when I did my application. Don't try and be clever and submit your application for a manual rifle, you'd just be delaying things for yourself.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 12:57 pm 

I just checked on the SAPS website (which should be up to date) and the forms are the same as mentioned (without a category for SLR)... do you have a link to the newest forms?

EDIT: the form is a legal document so the DFO cannot write it on by hand (legally speaking)

_________________
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 1:12 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Posts: 391
Location: Stormberg, Eastern Cape
I don’t have a link to the new forms, I’ve just heard about it.

Mine was written on, approved and the rifle is in my safe.

Induna wrote:
Ranger wrote:
Induna wrote:
Hi,

Ek het aansoek gedoen vir n M&P Sport II. Ek het n competency vir handgun, shotgun & rifle. (alhoewel ek het die US gedoen vir SLR) Ek sien daar is baie verwarring oor competencies. Ja, daar is n unit standard vir n SLR, maar in die wet asook die 517 vorms bestaan daar nie so iets soos n SLR competency nie.

Ek het GOSA gekontak vir meer detail. Volgens my, as n SLR nie in die wet is nie dan is daar geen wetlike basis waarop hul n competency kan uitreik vir n SLR nie. Dus, as jy n toegewyde sportskut is en n competency vir n rifle het dan moet hul dit so aanvaar. (gegewe dat jy dit kan motiveer)

Jacques

I believe there are newer forms that show the SLR. My DFO wrote it in by hand when I did my application. Don't try and be clever and submit your application for a manual rifle, you'd just be delaying things for yourself.

I just checked on the SAPS website (which should be up to date) and the forms are the same as mentioned (without a category for SLR)... do you have a link to the newest forms?

EDIT: the form is a legal document so the DFO cannot write it on by hand (legally speaking)

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 3:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 647
Location: Kaapstad
Kom ek neem so paar stappe terug: As jy nie lus het vir toegewyde status en al daai goeters bekom nie, kan jy by Dave Sheer Guns 'n pomp-aksie AR15 koop en lisensieer onder Artikel 15 (geleentheid jag/sport). Dis nie heeltemal soveel pret soos 'n semi-outo nie, maar dis baie minder moeite as jy nog nie oor die status beskik nie en eintlik net wil gaatjies in papier maak op die plaas.

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 7:58 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1472
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
Jy moet die regte competency en toegewyde status he, kollega van my met al die regte papiere, motiverings ens, se lisensie is eergister goedgekeur, na twee en half jaar se wag...

_________________
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 8:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2578
Location: Paarl
Harambe wrote:
Kom ek neem so paar stappe terug: As jy nie lus het vir toegewyde status en al daai goeters bekom nie, kan jy by Dave Sheer Guns 'n pomp-aksie AR15 koop en lisensieer onder Artikel 15 (geleentheid jag/sport). Dis nie heeltemal soveel pret soos 'n semi-outo nie, maar dis baie minder moeite as jy nog nie oor die status beskik nie en eintlik net wil gaatjies in papier maak op die plaas.

Van n AR na n pomp aksie? Hoe bedoel mnr. Dan nou?

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 8:31 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3115
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Harambe wrote:
Kom ek neem so paar stappe terug: As jy nie lus het vir toegewyde status en al daai goeters bekom nie, kan jy by Dave Sheer Guns 'n pomp-aksie AR15 koop en lisensieer onder Artikel 15 (geleentheid jag/sport). Dis nie heeltemal soveel pret soos 'n semi-outo nie, maar dis baie minder moeite as jy nog nie oor die status beskik nie en eintlik net wil gaatjies in papier maak op die plaas.

Hoe kan 'n AR15 'n pomp aksie wees?

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 8:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8479
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
tau wrote:
Harambe wrote:
Kom ek neem so paar stappe terug: As jy nie lus het vir toegewyde status en al daai goeters bekom nie, kan jy by Dave Sheer Guns 'n pomp-aksie AR15 koop en lisensieer onder Artikel 15 (geleentheid jag/sport). Dis nie heeltemal soveel pret soos 'n semi-outo nie, maar dis baie minder moeite as jy nog nie oor die status beskik nie en eintlik net wil gaatjies in papier maak op die plaas.

Hoe kan 'n AR15 'n pomp aksie wees?

Jy pomp hom

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 9:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 647
Location: Kaapstad
tau wrote:
Harambe wrote:
Kom ek neem so paar stappe terug: As jy nie lus het vir toegewyde status en al daai goeters bekom nie, kan jy by Dave Sheer Guns 'n pomp-aksie AR15 koop en lisensieer onder Artikel 15 (geleentheid jag/sport). Dis nie heeltemal soveel pret soos 'n semi-outo nie, maar dis baie minder moeite as jy nog nie oor die status beskik nie en eintlik net wil gaatjies in papier maak op die plaas.

Hoe kan 'n AR15 'n pomp aksie wees?

Op dieselfde manier was wat 'n haelgeweer semi-outo of pompaksie kan wees. Bv: http://www.davesheer.com/troy-pump-action-rifle-1/

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 9:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3115
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Harambe wrote:
tau wrote:
Harambe wrote:
Kom ek neem so paar stappe terug: As jy nie lus het vir toegewyde status en al daai goeters bekom nie, kan jy by Dave Sheer Guns 'n pomp-aksie AR15 koop en lisensieer onder Artikel 15 (geleentheid jag/sport). Dis nie heeltemal soveel pret soos 'n semi-outo nie, maar dis baie minder moeite as jy nog nie oor die status beskik nie en eintlik net wil gaatjies in papier maak op die plaas.

Hoe kan 'n AR15 'n pomp aksie wees?

Op dieselfde manier was wat 'n haelgeweer semi-outo of pompaksie kan wees. Bv: http://www.davesheer.com/troy-pump-action-rifle-1/

Harambe iemand vra advies oor hoe om 'n semi-auto geweer te lisensieër. Dan sê jy hy moet 'n Pomp aksie koop wat covers op het om soos 'n AR15 te lyk dat hy kan "gaaitjies in papier maak op die plaas". Die persoon vra oor competency geskiktheid vir die SLR eeinheid vs Rifle + Sportskiet.

'n Troy pomp aksie is verseker nie 'n AR15 nie en word onder rifle manual action geklas.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 10:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2578
Location: Paarl
Dit is hoe ek dit ook verstaan.

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Aansoek vir AR15
PostPosted: Thu Aug 15, 2019 11:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 767
Location: Walkerville
Dis maar soos die Vektor H5 wat die R5 "look" gehad het.

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 23 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: FrancoisMinnaar, wuhuilin11 and 16 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group