JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Sep 22, 2019 10:05 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
PostPosted: Fri May 17, 2019 11:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Posts: 5787
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
Ons is so geneig om altyd vinnig te kla, maar dankie sê word nie altyd met dieselfde geesdrif en ywer gedoen nie. Ek wil dus vandag in die post vir 2 instansies en persone baie dankie sê.

Eerstens vir Geno van G&G Varminting. Ek het al 'n paar goedjies deur Geno bestel en gekry en dit verbaas my altyd dat ek die bewys van versending kry, nog voor ek kans gehad het om die bewys van betaling te stuur. Dis sulke diens wat mens telkens laat teruggaan.

Tweedens het ek 'n ruk terug 'n 308 by FJ van Central Arms gekoop. Ek kon die geweertjie net nie aan die skiet kry nie, ongeag die koeels en kruit en ladings wat ek probeer het. FJ het voorgestel dat ek dit na 'n geweersmid neem om mooi deur te kyk en die het gevind dat die kamer effens skeef gesny was en verder skeef gemaak is deur dit te probeer "reguit poleer". Nou met ons wetgewing is teruggee nie 'n vinnige opsie nie en ek het besluit om die kamer eerder te laat oorsny op my koste, sodat my seun die geweer kan gebruik. Sonder dat ek enige versoek in die verband gerig het, het FJ by die Verspreider gereel vir krediet vir die geweersmid koste en nadat hy dit ontvang het, vir my as klient deurgegee. Dit was 'n welkome verrassing, veral omdat ek van niks geweet het nie. Dis lekker om met sulke manne besigheid te doen en te weet hulle naverkope diens, gaan jou nie in die steek laat nie.

Baie dankie manne!

_________________
Aim small, miss small

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 17, 2019 12:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 1042
Location: Kroonstad
Eugene wrote:

Ek kan ook niks verkeerd se van die 2 mense en plekke nie.

Dankie manne, julle diens word opreg wardeer!!!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 17, 2019 8:04 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Posts: 238
Location: Roodekrans, Jhb
Ken nou nie vir Central Arms nie maar vir Geno ken ek en sy diens verras elke keer,

So paar dae gelede by Geno paar punte en Accuracy 1st bubble level bestel, hy het vandag die punte en level by my in Brits afgelewer. Die beste deel is dat hy my sy eie bubble level gegee het om te gebruik tot sy besending inkom, dis diens bo alle verwagting want ek weet nie of ek my eie level sal uitleen nie ;)

Baie dankie Geno en geniet daai wel verdiende vakansie, was lekker om jou pragtige gesin te ontmoet!

_________________
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 17, 2019 9:29 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 1042
Location: Kroonstad
Jaco dit is diens uit die boonste rakke uit. Geno ek haal my hoed vir jou af...goeie gebaar my vriend.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 04, 2019 10:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 675
Location: Pretoria
Gister oggend sommer so oor Whatsapp 'n paar goed bestel, sopas hier aangekom.

Dankie Geno !

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 04, 2019 10:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2593
Location: Paarl
Jaja Geno is n vinnige mannetjie. Hy operate.

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 06, 2019 7:24 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 181
Location: Brackenfell
Kan ek vir Herme van CMH hier byvoeg!! Het hierdie week puik diens gekry en sy mense het uit hul pad gegaan om pakkie op die regte tyd af te lewer.....tyd was beperk omdat ek gesit en slasp het.

Thanks CMH!!

_________________
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 10, 2019 2:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6136
Location: Brackenfell
Weereens dankie aan Geno. Hy het vir my die bolt fluting gereël asook die bolt shroud en bolt handle van Atlasworx.
Image

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 9:19 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Posts: 44
Location: Somerset-Oos, Oos-Kaap
Ek stem 100% saam, Geno se diens is puik! Ek sal hom oor en oor aanbeveel

_________________
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 9:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12153
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Dankie manne.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 Target .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger Hawkeye African .416Ruger

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 10:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6136
Location: Brackenfell
Nog ietse van Geno af, Atlasworxs Elite bottom metal.
Dankie
Image

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 2:06 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 253
Location: Benoni
Blitsige diens weereens van Geno af op n Triggercam. Dankie meester!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 3:38 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 1110
Location: Potchefstroom
Witlomu wrote:
Ek stem 100% saam, Geno se diens is puik! Ek sal hom oor en oor aanbeveel

Netso!!!

Met `n vleisie...

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: BenJacobs, LouisR, Pappabeer, Werfbobejaan, wuhuilin11 and 6 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group