JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 16, 2019 8:40 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 15 posts ] 
Author Message
 Post subject: Gauteng en KZN 223 skiet
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 10:40 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
http://www.sahuntingrifle.co.za/article/127

Manne, die 223 skiet vir die Gauteng en KZN ope is oop op die website. Ons vra GROOT asb vir die manne in die omtrek om ons te kom ondersteun. Ons steel bietjie van die Kaap manne se planne en gaan ook die jaar 3 klasse toelaat:

1) SA Jaggeweer 223 klas - hierdie is die klas wat beperkings op gewere het spesifiek loop lengte, gewig en teleskoop vergroting. Indien jou geweer 'n teleskoop groter as 14x het en jy wil graag in hierdie klas meeding kan ons jou scope toe tape op 14x vergroting.
2) Ope klas - Hierdie klas is vir slot aksie gewere wat nie bo kwalifiseer nie bv. te swaar weeg.
3) AR tipe semi automatiese gewere.

60 skote vir die dag, 30 per ope. Daar sal pryse in alle klasse wees maar die groot prys wat 'n FFP VORTEX PST is sal slegs in die SA Jaggeweer klas wees. Dit gaan 'n lekker skiet wees op 'n mooi plaas. Kom geniet die dag saam ons en laat weet as julle enige vra het. Wanneer julle inskryf, dui ook asb in die notas aan in watter klas jy gaan skiet.

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 11:17 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 775
Location: Walkerville
Hein kan jy dalk meer vertel oor die kompetisie? Ek kry nie inligting nie. Wat skiet ons? Afstande ens?

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 11:36 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
Kyk, as jy nie inligting kan kry nie dan gaan jan alleman beslis sukkel :laugh: .

Alhoewel ons die kompetisie oop gooi vir ander geweer tipes, bly dit steeds maar veldskiet georienteerd. Daar sal dus nie Humaniods ens wees vir die AR manne nie, maar gee hulle eerder geleentheid om bietjie in kompetisie verband met hulle gewere te kom skiet. Ons skiet 'n kombinasie van staal gonge (100-200mm groot) en papier bok teikens. Afstande, alhoewel onbekend, sal 'n maksimum van 250m wees maar is gewoonlik heelwat nader. Dit gaan meer oor fyn skiet as bene rek. Skiet posisies sal ook jag naboots en in die 223 Jaggeweer klas sal ruste, indien eniges, op die dag voorsien word. Geen muzzlebrakes, silencers of bipods in die Jaggeweerklas nie maar die AR en ope klas kan met hulle gewere skiet net soos dit is.

Laat weet gerus indien daar nog vrae is.

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 11:57 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 775
Location: Walkerville
Dankie Hein. Die "fyn skiet" en "AR" loop nie so lekker saam nie ;D

Dis seker maar soos die storie van die leeu, jy hoef nie vinniger as die leeu te wees nie daar moet net nog iemand wees wat stadiger is as jy :laugh:

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 12:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
;D

Dit is seker so, maar daarom sy eie klas. So almal sal ewe veel sukkel om fyn te skiet. ;)

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 12:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 1108
Location: Middelburg, Mp
Plaashaas wrote:
Dankie Hein. Die "fyn skiet" en "AR" loop nie so lekker saam nie ;D


Die Combat Rifle manne plaaslik, en die Amerikaanse High Power Rifle skuts gaan nogal hiervan verskil.
Jammer vir die hijack.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 12:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3617
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
En die enkeles wat n Savage MSR 15 Valkyrie besit...

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 1:13 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 775
Location: Walkerville
swc-tr wrote:
Plaashaas wrote:
Dankie Hein. Die "fyn skiet" en "AR" loop nie so lekker saam nie ;D


Die Combat Rifle manne plaaslik, en die Amerikaanse High Power Rifle skuts gaan nogal hiervan verskil.
Jammer vir die hijack.


Almal se "fyn" is ook seker nie dieselfde ding nie ;)

PS: Ek het al saam die Combat Rifle manne geskiet.

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 1:21 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
Op daai noot, dit is regtig nie so fyn skiet dat 'n AR dit nie sal kan doen nie. Julle sal lekker skiet, kom join ons!

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 1:28 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 775
Location: Walkerville
Ek sal kom. Hopenlik is ons 3 manne met AR's dan kan ek se ek was darem 3de :laugh:

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 2:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
Klink soos 'n plan. Dan sien ons jou daar.

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 03, 2019 3:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Posts: 747
Location: Kalkbank
Sien baie uit!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 04, 2019 7:29 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6176
Location: Brackenfell
Stefan764 wrote:
En die enkeles wat n Savage MSR 15 Valkyrie besit...


Die Valkyrie word nie in die skiet toegelaat. Die advertensie kan verkeerd opgeneem word maar hierdie is vir standaard 222 Rem en 223 Rem gewere.
Hein22, jy moet maar sĂȘ of hierdie wel so is ... geen 223 Ackley of 204 of 22-250 of 22 Hornet


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 04, 2019 7:41 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
Korrek Arnold, standaard 222REM en 223REM. Dit is slegs op die tipe gewere waar daar uitsonderings op die reels gemaak word.

Ek vermoed Stefan het verwys na die Savage se fynskiet vermoe. Ons sal maar vir Armand vra wat hy hiervan dink... ;)

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 10, 2019 3:13 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
Ouens, die inskrywings lyk maar sleg. Ek wil asb versoek indien jy van plan is om in te skryf, doen dit solank sodat ons 'n idea kan kry van die belangstelling.

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 15 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Chris Roux, Gideon@1, Hardyman, Hein22, JLG, Rasmus, Yogi and 9 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group