JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Sep 19, 2019 6:52 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 208 posts ]  Go to page Previous  1 ... 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9  Next
Author Message
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 1:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2575
Location: Centurion
Iets waaroor ek nog heeltyd wonder wat nog nie regtig hier bespreek nie is dat waar ek as wapeneienaar nou versuim het om my heraansoek voor die wetbepaalde 90 dae tyd in te dien, en die lisensie het nou verval, hoe raak dit my bevoegdheid as wapeneienaar om nog ander wapens te mag besit? Die SAPD kan mos nou maklik sê: Maar jy's nou nie meer bevoeg om 'n wapen te besit nie, jy het die wet oortree, so bring maar al die wapens op jou naam vir vernietiging.

Ek persoonlik dink dis 'n baie sterk moontlikheid.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 6:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1291
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
cornejvr wrote:
Middag manne, Ek is onseker, Ek het my hernuwings aansoek ingedien 10 Dae na 90 Dae voor lisensie verval, hulle het my aansoek aanvaar met goeie rede waar voor Ek laat is, maar nog niks verder gehoor nie, dit was in Jan 2018,intussen het lisensie verval, enige kommentaar.


As jou aansoek aanvaar is, dan bly jou ou lisensie geldig totdat die hernuwings-proses afgehandel is. Dis m.a.w. tot ten minse na die appel afgehandel is.

Nie almal kry SMS'e nie. Ek het nog nooit ene gekry nie vir enige aansoeke of hernuwings nie. Die eerste wat ek gehoor het is toe die DFO my bel om die kaartjie op te tel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 6:57 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Jun 05, 2018 8:42 am
Posts: 0
Dankie, kom ons hoop en bid maar, het gebel vandag,maar die persoon wat daar mee werk is eers more weer terug.

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 7:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 2023
Location: Vereeniging
Skakel 012 353 6111. Oproepsentrum 24 uur oop en vra vir hulle hoe vorder jou aansoek

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 7:46 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Jun 05, 2018 8:42 am
Posts: 0
Dankie Fanta

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 7:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4601
Location: Rustenburg
Alwin wrote:
As jou aansoek aanvaar is, dan bly jou ou lisensie geldig totdat die hernuwings-proses afgehandel is. Dis m.a.w. tot ten minse na die appel afgehandel is.

Daar is nie meer 'n appel nie of is dit nou die logistiek rondom die hof uitspraak?

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 8:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1923
Location: Queenstown (Oos Kaap)
SAJWV Spesiale nuusbrief

Quote:
Spesiale Nuusbrief 18 Junie 2018
GRONDWETHOF UITSPRAAK EN IMPLIKASIES DAARVAN
Geagte Mnr. E Botha
Dit is nou reeds meer as `n week bekend dat die Grondwethof se uitspraak teen ons gedraai het en dat ons die saak verloor het. In die laaste week is ek oorval met oproepe en e-posboodskappe met voorstelle en vrae oor wat ons alles kan doen.
Hierdie onsekerheid word verder aangewakker deur sommige ander verenigings wat uitgesproke beweer dat vir `n wapen waarvan die wit lisensie verval het die ou groen lisensie nog geldig is. Hierdie uitspraak word gemaak op grond van `n regsopinie wat hulle ontvang het. SA Jagters is geruime tyd reeds op rekord dat ons regspan nie met hierdie opinie saamstem nie. Dan is daar ander verenigings wat uitsprake maak oor amnestie en ook ander alternatiewe prosesse wat oorweeg word.
In dieselfde tyd is die Polisie doodstil en behalwe vir Brig. Vish Naidoo wat sekere stellings gemaak het, is daar totale onsekerheid oor wat die Polisie doen en wat hulle instruksies is en wat hulle verwag.
Oor die naweek is `n stel riglyne, klaarblyklik uit Limpopo, beskikbaar gestel oor die Polisie se plan om die inhandiging van wapens te bestuur. Behalwe dat hierdie dokument in die naam van Genl. Masemola nie geteken is nie, is dit vol spelfoute en vreemde leestekens. Ek bevraagteken die geldigheid daarva, en sou dit wel geldig wees, gee dit steeds geen riglyne aan lede van die publiek oor wat hulle te doen staan nie.
Die koerante en berigte oor wat gaan gebeur en waaraan mens skuldig mag wees maak dit ook nie makliker om te verstaan wat gedoen moet word en wat die risiko`s is nie. Baie mense neem wapens na polisiestasies. Tot Vrydag verlede week is mense deur die Polisie weggewys omdat hulle ook nie weet wat hulle nou te doen staan nie.
Tussen al die lawaai is daar onsekerheid en `n mate van paniek onder vuurwapeneienaars en SA Jagters se lede. SA Jagters wil nou standpunt inneem om rustigheid en sekerheid te gee. Sit terug, raak rustig en lees die res van hierdie skrywe aandagtig deur asseblief.
Hieronder volg aanbevelings aan alle persone wat in besit is van `n vuurwapen waarvan die wit kaartjielisensie verval het. Ek spreek ook algemene stellings aan wat die ronde doen en gee advies oor mense nou te doen staan.
Stelling 1
Moet vir die oomblik niks doen nie. Sluit die wapen waarvan die wit kaartjielisensie verval het veilig in die kluis toe, moenie dit gebruik nie, moenie daarmee reis nie, hou dit veilig toegesluit in die voorgeskrewe kluis. Wag totdat daar meer sekerheid is en totdat ons u inlig wat die gepaste optrede sal wees.
Waarom hierdie aanbeveling? Die polisie weet self nie wat om nou te doen nie en het ook nog nie duidelike beslissings en riglyne gekry van hulle hoofkantoor nie. Daarom word sommige mense weggewys wanneer hulle wapens wil inhandig terwyl sommige stasie wel wapens inneem.
Onthou, daar is bykans 470 000 wapens waarvan die lisensies verval het. Die polisie het nie die kapasiteit, mannekrag en veilige stoorplek om nou hierdie magdom wapens in te neem, ballisties te toets en veilig te bewaar nie.
Wanneer daar meer sekerheid is oor enige ander optrede sal SA Jagters lede laat weet wat om te doen. Lees daarom asseblief gereeld ons nuusbriewe oor hierdie onderwerp.
Stelling 2
Wanneer u `n ou groen lisensie vir `n wapen gehad het en dit na `n heraansoek vervang is deur `n wit kaartjielisensie dan is die ou groen lisensie nie meer geldig soos sommige mense beweer nie. Totdat die teendeel sonder enige twyfel bewys word (waarskynlik by wyse van `n aansoek in die hooggeregshof) hou SA Jagters by hierdie standpunt. Intussen ignoreer enige ander advies hieroor.
Stelling 3
Indien u in besit is van `n wapen wat nog `n ou lisensie het en nooit `n wit lisensie gehad het nie (groen kaartjie, groen plakker in groen ID boek, groen plakker in ou blou ID boek of selfs ou lisensie met die hand uitgeskryf en in ou blou ID boek ingeplak) dan is daardie lisensie steeds geldig en is u wettig in besit van daardie wapen. Hieroor hoef u nie te twyfel nie.
Stelling 4
Die kans is skraal dat enige individu in besit van `n wapen waarvan die wit lisensie verval het nou skielik vervolg en toegesluit gaan word. Die Polisie het steeds self nie klarigheid oor wat om te doen nie en totdat hulle duidelike instruksies gekry het moet ons nie verwag dat hulle sal optree nie.
Ons vertrou dat sodra die Polisie duidelike instruksies kry oor die hantering van die aangeleehteid, hulle die publiek korrek en behoorlik sal lig oor wat om te doen.
Daar is ongeveer 470 000 wapens waarvan die lisensies reeds verval het. Die meeste hiervan is wapens vir selfverdediging (en waarskynlik handwapens). Dit is onmoontlik vir die polisie om soveel mense te vervolg. Hulle het nie die kapasiteit om dit te doen nie.
Stelling 5
Daar is persone wat openlik en veral op sosiale media burgerlike ongehoorsaamheid aanmoedig deur mense op te sweep om onwettig op te tree deur byvoorbeeld nie wapens in te handig indien dit vereis sou word nie. Moenie deur hierdie aanhitsing meegesleur word nie. U neem `n risiko om uiteindelik wel vervolg te word. Burgerlike ongehoorsaamheid gaan ons nie help om van hierdie moeilikheid ontslae te raak nie.
Stelling 6
Moenie nou `n wapen waarvan die lisensie verval het by `n handelaar probeer inhandig nie. Die handelaar mag nie die wapen wettig in besit neem nie omdat dit nie wettig gelisensieer is nie.
U kan egter wel `n wapen waarvan die lisensie nog nie verval het nie by `n handelaar inhandig.
Stelling 7
Moet asseblief nie `n wapen beskadig, opsny, die loop buig, die slagpen uithaal of enigiets doen wat die wapen onwerkbaar sal maak voordat u die wapen inhandig nie. Daar is heelwat mense wat oorweeg om wapens te beskadig sodat dit nie werkbaar is nie voordat hulle dit inhandig. Dis onwettig om aan `n wapen te peuter.
Volgens die SAPD, sal alle wapens wat ingehandig word ballisties getoets word om te bepaal of dit met misdaad verbind kan word. Indien u die wapen sou beskadig kan u vervolg word. Artikel 59 van die Wet bepaal dat slegs `n geregistreerde wapensmid aan `n wapen mag werk. Regulasie 105 (13) bepaal dat geen persoon `n wapen mag deaktiveer sonder vooraf magtiging van die Registrateur nie.
Stelling 8
Onthou dat die onus op die Polisie rus om die publiek behoorlik in te lig oor die wet en enige gepaardgaande aksies wat geneem moet word. Totdat dit nie gedoen is nie kan die Polisie nie regmatig optree teen lede van die publiek nie. Art 124 van die Wet vereis byvoorbeeld die volgende:
“The Registrar must –
(g) conduct public education programmes concerning provisions of this Act and all other matters relating to the safe possession and use of firearms.
Stelling 9
Indien die polisie enigsins teen u optree of u wil dwing om enigiets te doen of indien u vervolg word, stel my onmiddellik in kennis by SA Jagters se nasionale kantoor by (012) 808 9300. Indien ek nie dadelik die oproep kan neem nie, laat `n boodskap en ek sal terug skakel. Wanneer u bel, of indien ek u skakel, wees gereed om u SAJWV-lidnommer te gee en te bevestig dat u ledegeld tot op datum betaal is. My verpligting is teenoor aktiewe lede van SA Jagters en nie teenoor enigiemand anders nie.
Stelling 10
Onthou dat SA Jagters op u persoonlike profiel op die lede databasis die vermoë bied om u wapens se detail in te sleutel. Dit sluit in die datum waarop die lisensie gaan verval. Die stelsel sal u dan `n SMS stuur 120 dae voordat die lisensie verval en weer `n verdere boodskap stuur om u te herinner ongeveer 10 dae voor die hernuwing tydperk begin (100 dae voor die lisensie verval.
Steling 11
Onthou dat u Art 16 lisensie wat u kry op grond van Toegewyde Status (hetsy as Jagter of Sportskut) afhanklik is daarvan dat u die toegewyde status moet behou. Eienaars van wapens ingevolge Art 16 lisensies mag meer as 200 rondtes aanhou. Toegewyde status beteken nie dat u vir wapens met Art 13 of Art 15 lisensies meer as die toegelate 200 patrone mag aanhou nie.
Daar mag individue wees wat nie meer sekere wapens wil hê waarvan die lisensies verval het nie. Sodra ons duidelikheid het oor die proses vorentoe, staan dit u vry om wel sodanige wapens in te handig om daarvan ontslae te raak.
Ek merk dat my nuusbriewe aan lede baie wyd versprei word, onder andere op allerhande sosiale media (Facebook). Ek versoek u vriendelik om nie hierdie boodskap aan te stuur na persone wat nie lede van SA Jagters is nie en om dit ook nie op sosiale media te publiseer nie.
Vriendelike groete
Fred Camphor

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 8:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3118
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Nou is GOSA en SAJWV teenstrydig en soos altyd in Suid-Afrika kan niemand saamstem nie.

Ons maak dit so maklik vir die "vyand" om ons te wen.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 9:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3042
Location: Citrusdal
GOSA is meer aggressief.....

Dear Brigadiers Slabbert and Van der Walt

SAPS Legal Advisors

14 June 2018

In Re: The judgement of the Constitutional Court on renewal of firearm licenses

1. As discussed today with Brigadier van der Walt, pursuant to the request by Major-General Masemola to Mr. Paul Oxley in his capacity as chairperson of GOSA (Gun Owners of South Africa), I address this letter to you concerning the discussions on the topic during today’s session of the Parliamentary Portfolio Committee of Police, as the request by Major-General Masemola was that GOSA’s legal team should reach out to the legal team of the SAPS on this issue before the SAPS make take any further steps in issuing a directive on the matter.

2. As you are no doubt aware, the Constitutional Court affirmed the constitutionality of certain portions of sections 24 and 28 of the Firearms Control Act, Act 60 of 2000 (“the FCA”) vis-à-vis some of the other sections, which has and will have a devastating impact on a large section of our population (with more than 400 000 expired licenses) and has the very strong potential of causing societal upheaval, chaos and lawlessness.

3. Ordinary, law-abiding citizens have been turned into criminals and face losing their property. Perhaps, at this juncture we need to examine those more than 400 000 people and determine why they failed to renew their licenses expeditiously. Their reasons for failing to renew differ radically.

4. We can speculate that there may, indeed, be a segment of those more than 400 000 people who purposefully failed to renew, but there are many who may have been incapable of presenting themselves at the SAPS to accomplish their renewal application.

5. This would include people working or living overseas, travelers who were out of the country at the time, even those who were hospitalised or in other ways not able to present themselves.

6. There are, of course, likely to be those who just plain forgot, but our experience with handling hundreds if not thousands of enquiries over the last couple of years tells us that there are tens if not hundreds of thousands of people who were prevented from relicensing on time by some DFO’s themselves!

7. In many cases our members have been turned away from police stations when they went to re-license (well before the 90–day period) because “they were too early”, the DFOs refused to accept early applications because it was an additional and unwelcome strain on their workload. In thousands of instances the license-holders were told that they first had to renew their competencies before they could apply for renewal of the licenses (a base misunderstanding on SAPS’s part about the difference between new licenses – where this is applicable – and renewal of existing licenses). After several months when the license-holders returned with their renewed competencies they were invariably told that their licenses had now expired and they would have to “wait for the court case/amnesty”.

8. As you can see a portion of the 400 000 can in no way be held liable (absolutely no mens rea).

9. Already social media is lit up with normal people deeply angered by this judgement and what they see as a draconian injustice. A government governs by the consent of the people, and when that consent is lost, the legitimacy of the government and its courts is also lost. The situation could not be more serious or urgent.

10. GOSA attempted to intervene in the matter as an amicus and to provide a sensible solution to the matter, but this was rejected. A copy of our application has been provided to you in a separate email.

11. The Court found that our application requested relief beyond the ambit of the matter (the court considered certain provisions vis-à-vis other provisions on a narrow basis and did not consider the constitutionality of the broader principle of re-licensing), and which relief was directed specifically at the constitutionality of the concept as such of the scheme as provided for by the Act (of a regime of continuous re-licensing). As such, the door is still open for a sensible discussion to take place regarding the constitutionality of the scheme of re-licensing as such, alternatively for the main issue to be taken to the courts.

12. Prior to intervening, GOSA applied in terms of the Promotion of Access to Information Act to the SAPS for details on licensing. This was rejected by the SAPS on spurious grounds, and we proceeded to apply to the Court without that information. A copy of our PAIA application and the response from the SAPS has also been provided to you.

13. The information requested from the SAPS is ordinary operational information and ought to be readily available electronically, if the SAPS have complied with the Firearms Control Act.

14. The SAPS did not put this information before the Court, and the full extent of the administrative challenges that the SAPS face in administering the challenges as posed by the FCA, remains an issue of significant concern to GOSA as an organisation.

15. The Firearms Control Act was based on Canada’s Long Gun Registry and the New Zealand equivalent. Both systems have been dispensed with as expensive failures.

16. GOSA has for years demonstrated that licensing each firearm is unnecessarily expensive and unsustainable administratively, echoing all the reasons for failure of the laws upon which it was modelled.

17. South Africa must take heed of the lessons learned and approach the current problem accordingly.

18. We are informed that the SAPS have a maximum capacity of processing 12 000applications per month (or 144 000 per year) which has been gleaned from previous presentations by the SAPS to parliament.

19. We further believe that at least 400 000 people will be affected by the Constitutional Court judgement. They will be criminalized and face having their personal property confiscated. But first the SAPS must take each firearm into custody, analyse its heritage value and test it ballistically. Further, the affected persons will no doubt apply for renewals anyway, which will place a minimum burden of the SAPS having to deal with 400 000 applications in a system that is already overburdened as it is.

20. GOSA submits that it is clear that the SAPS is unable to cope with the demands of the Act as it stands and has no chance of being able to cope with the scale of the consequences of late license renewals.

21. We are informed that people who have attempted to hand in firearms have been turned away because the SAPS have no storage capacity to receive the firearms. Thus, the law-abiding are then forced to retain possession of an unlicensed firearm and be guilty of an offence.

22. The situation, we submit, is unacceptable.

23. Further, it has widely been reported and acknowledged by the SAPS that firearms handed in during amnesties routinely find their way into the hands of unlicensed owners, many of whom are violent criminals. Some new ‘owners’ may simply be ordinary people trying to defend themselves and who cannot afford to comply with the prescripts of the Act. This latter element cannot be quantified, and the extent of the losses of amnesty firearms is likely substantially understated.

24. The huge losses of firearms handed in during previous amnesties, often ending up in the hands of violent gang members, has justifiably led to a significant trust deficit in the concept of an amnesty to surrender firearms.

25. An amnesty to surrender firearms, we submit, will put an additional burden on the SAPS under circumstances where it need all its capacity for policing work (the recent spate of cash–in–transit heists and the daily occurrence of violent protests comes to mind), and it will be counter-productive and simply entrench the view of millions of legal gun owners that the system is ‘out to get them’.

26. Our country is wracked by violent crime and is routinely listed in the top 10 world-wide for violent crime. Removing a person’s only means of fending off violent criminals through simple bureaucratic oversight creates understandable panic and anger at what is perceived to be a draconian policy out of step with lived realities.

27. We accordingly implores the SAPS to peruse the papers that we have placedbefore the Court, as well as the PAIA application which was rejected by the SAPS and to consider the removal of the obligation to re-license firearms as a matter of urgency.

28. We suggest that the Commissioner has the capacity to extend the period of validity of any license (Section 27) in terms of Section 28(6) read with Section 28(1) and 27 of the FCA, and that there is no prohibition contained in the FCA against the retrospective effect of such a Notice. This can be a solution until such a time as a legislative amendment can be passed to do away with the requirements of the FCA that compels a license holder to renew his or her license for any firearm held under sections 13, 15, 16 or 17 of the FCA.

29. We further refer you to the text of our aforesaid PAIA application and Court papers in support of our submissions herein. We sincerely believe that there is no alternative solution to the current or future problems for the reasons as stated therein.

30. We confirm our availability to attend a meeting with you in order to discuss these matters further, which has tentatively been suggested for Tuesday the 19th of June, 2018.

Regards,

[Signed]


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 4:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 558
Location: George
Manne. Net n vraag van my kant af. N persoon het vir my die volgende gevra. 2 Vuurwapens van x persoon is gesteel. 1 se lisensie het klaar verval. Ander 1 se lisensie het nog nie verval nie. Die 1 wat se lisensie klaar verval het wat staan hom te doen. Die ander 1 wat se lisensie in 2019 verval. Wat moet hy doen. Ek kon hom nie antwoord nie. Help asb. Jammer as ek hi jack. Groete.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 7:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1291
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Volgens Paul Oxley, voorsitter van GOSA/WESA is die SAPS direktief 'n vervalsing wat nie deur die nasionale hoofkantoor uitgestuur of goedgekeur is nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 7:41 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Posts: 403
Location: Stormberg, Eastern Cape
GOSA say one thing, a lot of other organizations, say something else. So really for now, who knows.

_________________
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 7:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 513
Location: Slurry
Keep gun in safe and sit tight untill there is a clear instruction from SAPS what to do.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 19, 2018 8:57 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Posts: 243
Location: Roodepoort
partner wrote:
Manne. Net n vraag van my kant af. N persoon het vir my die volgende gevra. 2 Vuurwapens van x persoon is gesteel. 1 se lisensie het klaar verval. Ander 1 se lisensie het nog nie verval nie. Die 1 wat se lisensie klaar verval het wat staan hom te doen. Die ander 1 wat se lisensie in 2019 verval. Wat moet hy doen. Ek kon hom nie antwoord nie. Help asb. Jammer as ek hi jack. Groete.

Hy moes beide as gesteel aangemeld het ten tye van die diefstal sodat die vuurwapens as gesteel gesirkuleer kon word.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 10:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1291
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Ranger wrote:
GOSA say one thing, a lot of other organizations, say something else. So really for now, who knows.


Ek dink ons moet ook kyk na wat elke organisasie se doel en mandaat is.

Die meeste organisasies verteenwoordig 'n spesifieke groep of dissipline.

GOSA/WESA is 'n oorkoepelende liggaam vir alle wapeneienaars en beywer hom vir hulle almal se regte, sonder enige uitsluitings.

Kyk ook na wat elke organisasie tot dusver gedoen het om ons wapen-regte (voorregte) te beskerm.

Ek wil almal sterk aanmoedig om by GOSA/WESA aan te sluit om hulle hand te sterk in die taai onderhandelinge waarmee hulle tans besig is in ons almal se belang.

www.gosaonline.co.za

Gewone lidmaatskap kos slegs R100 per jaar.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 10:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3118
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Alwin wrote:
Ranger wrote:
GOSA say one thing, a lot of other organizations, say something else. So really for now, who knows.


Ek dink ons moet ook kyk na wat elke organisasie se doel en mandaat is.

Die meeste organisasies verteenwoordig 'n spesifieke groep of dissipline.

GOSA/WESA is 'n oorkoepelende liggaam vir alle wapeneienaars en beywer hom vir hulle almal se regte, sonder enige uitsluitings.

Kyk ook na wat elke organisasie tot dusver gedoen het om ons wapen-regte (voorregte) te beskerm.

Ek wil almal sterk aanmoedig om by GOSA/WESA aan te sluit om hulle hand te sterk in die taai onderhandelinge waarmee hulle tans besig is in ons almal se belang.

http://www.gosaonline.co.za

Gewone lidmaatskap kos slegs R100 per jaar.


Ek stem. Hulle het my ook al mooi gehelp as CFR se dinge nie klop nie.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 11:00 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Posts: 403
Location: Stormberg, Eastern Cape
Alwin wrote:
Ranger wrote:
GOSA say one thing, a lot of other organizations, say something else. So really for now, who knows.


Ek dink ons moet ook kyk na wat elke organisasie se doel en mandaat is.

Die meeste organisasies verteenwoordig 'n spesifieke groep of dissipline.

GOSA/WESA is 'n oorkoepelende liggaam vir alle wapeneienaars en beywer hom vir hulle almal se regte, sonder enige uitsluitings.

Kyk ook na wat elke organisasie tot dusver gedoen het om ons wapen-regte (voorregte) te beskerm.

Ek wil almal sterk aanmoedig om by GOSA/WESA aan te sluit om hulle hand te sterk in die taai onderhandelinge waarmee hulle tans besig is in ons almal se belang.

http://www.gosaonline.co.za

Gewone lidmaatskap kos slegs R100 per jaar.


I think there are enough unknowns to make any realistic man stop and think, "wait for further direction from the law". Well respected lawyers with years of FA law experience also disagree with GOSA's stance on the green card/white card story. Not that I have any FA with an expired white license, but if I did, I'd keep it locked up until there was no more ambiguity.

_________________
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 12:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 558
Location: George
JDKey wrote:
partner wrote:
Manne. Net n vraag van my kant af. N persoon het vir my die volgende gevra. 2 Vuurwapens van x persoon is gesteel. 1 se lisensie het klaar verval. Ander 1 se lisensie het nog nie verval nie. Die 1 wat se lisensie klaar verval het wat staan hom te doen. Die ander 1 wat se lisensie in 2019 verval. Wat moet hy doen. Ek kon hom nie antwoord nie. Help asb. Jammer as ek hi jack. Groete.

Hy moes beide as gesteel aangemeld het ten tye van die diefstal sodat die vuurwapens as gesteel gesirkuleer kon word.

Hy het dit aangemeld by poliesie as gesteel en dit is gesirkuleer. Help asb. manne. Want ek het nie die antwoord nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 2:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1265
Location: East Rand, Gauteng
As hy mos die wapens as gesteel aangemeld het en dit is so op die polisie se stelsel aangeteken is dit mos nou klaar. Hy gaan mos nie aansoek doen vir herlisensieering vir 'n wapen wat hy nie meer het nie. Wel, dit is hoe ek dit het in elk geval.

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 20, 2018 3:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 558
Location: George
Hein22 wrote:
As hy mos die wapens as gesteel aangemeld het en dit is so op die polisie se stelsel aangeteken is dit mos nou klaar. Hy gaan mos nie aansoek doen vir herlisensieering vir 'n wapen wat hy nie meer het nie. Wel, dit is hoe ek dit het in elk geval.

Hein. Ja ek weet nie. Maar die poliesie se dit bly nog op sy naam totdat dit teruggevind word. So daardie stelling maak my deurmekaar.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 28, 2018 3:55 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Posts: 301
Location: Pretoria
https://www.netwerk24.com/landbou/Wild/ ... t-20180627


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 28, 2018 4:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 558
Location: George
Jaco123 wrote:
https://www.netwerk24.com/landbou/Wild/polisie-geen-genade-met-lisensies-wat-verval-het-20180627

Dankie Jaco. Soos ek dit lees en verstaan is dit van toepassing op persone wat nog die wapen(s) in hulle besit het. Maar hierdie persoon sin is gesteel en nog nie teruggevind nie. So ek weet regtig nie wat is die regte antwoord nie. In my dommigheid dink en bespiegel ek maar net. Dat hoe gee n persoon so n vuurwapen in vir vernietiging as hy dit nie in sy besit het nie die 1 wat se lisensie verval het. Die ander vuurwapen wat ook gesteel is maar die se linensie verval eers in 2019. Hoe doen n persoon aansoek vir betrokke vuurwapen (hernuwing) ook as hy dit nie in sy besit het nie. Dit maak net nie vir my sin nie en ek weet regtig nie. Manne ek vra weer groot asb. julle hulp.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 28, 2018 5:50 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 278
Hierdie boodskap is bedoel vir partner. Die ou wie se vuurwapens gesteel is, moes dit net binne 24 uur na hy bewus geraak het daarvan aanmeld by die polisie. Versuim om dit te doen is 'n misdaad (artikel 120(11)).

Indien hy dit aangemeld het en nie nalatig was nie, hoef hy niks verder te doen nie. Dit sal raadsaam wees om net die MAS nommer te hou vir ingeval hy 'n paar jaar later daaroor gevra word.

Die lisensie is om 'n gespesifiseerde vuurwapen wettiglik te mag besit. Jy kan nie iets besit wat van jou af gesteel is nie, so dit sou sinneloos wees om 'n wapen wat jy nie het nie te probeer herlisensiëer. Hou maar net alle bewyse, want as die wapen teruggekry word en dis dalk nog in 'n bruikbare toestand, behoort daar geen wettige beletsel te wees teen 'n nuwe aansoek om 'n vuurwapenlisensie daarvoor nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 29, 2018 11:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 558
Location: George
OosKaapJagter wrote:
Hierdie boodskap is bedoel vir partner. Die ou wie se vuurwapens gesteel is, moes dit net binne 24 uur na hy bewus geraak het daarvan aanmeld by die polisie. Versuim om dit te doen is 'n misdaad (artikel 120(11)).

Indien hy dit aangemeld het en nie nalatig was nie, hoef hy niks verder te doen nie. Dit sal raadsaam wees om net die MAS nommer te hou vir ingeval hy 'n paar jaar later daaroor gevra word.

Die lisensie is om 'n gespesifiseerde vuurwapen wettiglik te mag besit. Jy kan nie iets besit wat van jou af gesteel is nie, so dit sou sinneloos wees om 'n wapen wat jy nie het nie te probeer herlisensiëer. Hou maar net alle bewyse, want as die wapen teruggekry word en dis dalk nog in 'n bruikbare toestand, behoort daar geen wettige beletsel te wees teen 'n nuwe aansoek om 'n vuurwapenlisensie daarvoor nie.
Baie dankie. Waardeer baie. Jou skrywe maak sin. Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 29, 2018 3:08 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Posts: 301
Location: Pretoria
Jaco123 wrote:
https://www.netwerk24.com/landbou/Wild/polisie-geen-genade-met-lisensies-wat-verval-het-20180627


Van GOSA
Quote wrote:

Good day,

There has been no directive issued by SAPS stating that you need to hand in your firearm due to the expired licence.

We had a meeting with them on Friday, 22/06/2018 last week, and we are awaiting feedback regarding the way forward.

Due to the fact that there has been no directive, we are advising people to keep their firearms with expired licence locked away until further notice.

Gun Owners of South Africa

Kind Regards,


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 208 posts ]  Go to page Previous  1 ... 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: DWB, FrancoisMinnaar, Harrynd1, Jackson, knipmes, Krobb, Nella, Sako 2, spekieries and 11 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group