|
|
Page 1 of 1
|
[ 15 posts ] |
|
Author |
Message |
Chris (vdB)
|
Posted: Sat Jun 16, 2018 1:50 pm |
|
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am Posts: 275 Location: Bloemfontein
|
Dagse
Ek wil bietjie by julle manne hoor. Ek koop maar getrou elke jaar my hengel lisensie en jag lisensie, maar nog nooit was daar by n' plaas gevra om my jag lisensie eers te toon of was ek langs die pad gestop en gevra om my lisensie te toon nie. Was daar dalk al van julle wat gevra was daarvoor. Ek moet se ek het die laaste tyd wel by die damme gevind dat die natuurbewaring strenger geraak het met hengel lisensies
_________________ BRNO - 30-06 - ZKK600 HOWA - 243 - Stainless BRNO - O/U ZH303 -12 boor BRNO - .22 Mod 2 (1968)
|
|
Top |
|
 |
win270
|
Posted: Sat Jun 16, 2018 1:57 pm |
|
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am Posts: 1622 Location: Randburg, Gauteng
|
Ek is ook nog nooit vir jagpermit / vervoerpermit van vleis langs die pad gevra nie. Ek neem aan jy kan groot ergenis he as jy dit wel nie by jou het en daarvoor gevra word nie. Wapenlisensie/s moet ook maar altyd byderhand wees. Dit sal interessant wees om te weet wat ander forumlede al hiermee ervaar het.
|
|
Top |
|
 |
JJV
|
Posted: Sat Jun 16, 2018 2:03 pm |
|
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am Posts: 458 Location: Slurry
|
Hier in Noordwes provinsie is ons al paar keer gestop en permitte/vleis is gekyk. In die Noordkaap waar ek vandaan kom het niemand nog ooit ‘n permit gesoek nie. As jy hom nie het nie vat hulle glo jou gewere en sommer die voertuie ook wat vir die “poaching” gebruik was, so ek reken dis money well spend!
Sent from my iPhone using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
Boesman10
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 12:15 pm |
|
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am Posts: 912 Location: Paarl
|
As mens Beaufort Wes inkom op die N1 rigting Laingsburg en Kaap toe dan is daar 'n weegbrug. Daar staan altyd Polisie daar en ek was al twee keer gestop deur Natuurbewaaring en Polisie wat vir jaglisensie, vleisvervoerpermit en geweer lisensie gevra het.
_________________ “The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
|
|
Top |
|
 |
Hein22
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 12:16 pm |
|
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm Posts: 1203 Location: East Rand, Gauteng
|
Ek moet eerlik wees, ek het nog nooit 'n jag lisensie gekoop nie, ry nog altyd net met vleis permitte rond. Waar koop mens dit?
_________________ Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
|
|
Top |
|
 |
Smitstertjies
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 12:23 pm |
|
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am Posts: 1608 Location: Bronkhorstspruit
|
Jag lisensie is net nodig as jy op n plaas jag wat nie vrygestel is nie. Dws nie omhein is en vrystelling nr het nie
_________________ 416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm
|
|
Top |
|
 |
andre007
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 12:24 pm |
|
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm Posts: 1789 Location: Queenstown (Oos Kaap)
|
Ek was al op 2 geleenthede gevra om Jaglisensies te toon op jagplase. Ons slaghuise weier om wild te vat sonder n afskrif van die vervoerpermit.
_________________ "Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete Andre007 083 491 1999 andre007@mweb.co.za
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 12:37 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Hein, die lisensie vereistes hang af van waar en wat jy jag. (Provinsie, tipe plaas en spesie).
Limpopo plase wat wilds omheining het en vrysgestel is, hoef jy dit nie 'n lisensie of permit te he nie, net geskrewe toestemming van die plaaseienaar met o.a. die plaas se vrystellings nommer op die brief. Op hierdie plase het jy wel permitte nodig vir TOPS en Cites gelyste spesies.
In Limpopo het jy wel lisensies vir die jag van wild op plase wat nie geldige vrystelling het nie (sogenaamde oop plase). Dit is maar nominale bedraggies per dier, en is bekombaar by Wildlife Trade and Regulation. (LEDET in Polokwane).
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 12:57 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Ek is al wel 'n paar keer gestop en ondersoek in die Dendron Vivo area. Sommer deur die Polisie/verkeerspolisie. Hulle weet nogal om te vra vir vlakvark vervoer permit en brief van plaaseienaar. Onthou met varke, geen vel/kop/pote of binnegoed, net skoon vleis mag vervoer word.
Die vlakwark vervoer permitte is gratis bekombaar by die staatsveearts kantore.
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
alecjohnson
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 1:01 pm |
|
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm Posts: 2099 Location: Upington
|
Ek is eenkeer net buite albertinia gestop toe vra hule my of daar enige wapens by my is, ek se toe ja, toevllig het ek met 5 gegaan, toe wil hulle weet wat maak ek met so baie wapens toe se ek ek gaan jag toe vra die beampte my jaglisensie. So ek het hom maar altyd!
|
|
Top |
|
 |
Hein22
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 1:05 pm |
|
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm Posts: 1203 Location: East Rand, Gauteng
|
J le Roux wrote: Hein, die lisensie vereistes hang af van waar en wat jy jag. (Provinsie, tipe plaas en spesie).
Op plase wat wilds omheining het en vrysgestel is, hoef jy dit nie 'n lisensie of permit te he nie, net geskrewe toestemming van die plaaseienaar met o.a. die plaas se vrystellings nommer op die brief. Op hierdie plase het jy wel permitte nodig vir TOPS en Cites gelyste spesies.
In Limpopo het jy wel lisensies vir die jag van wild op plase wat nie geldige vrystelling het nie (sogenaamde oop plase). Dit is maar nominale bedraggies per dier, en is bekombaar by Wildlife Trade and Regulation. (LEDET in Polokwane). Dankie, en waar koop jy in die ander provinsies?
_________________ Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
|
|
Top |
|
 |
heywillie
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 1:09 pm |
|
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm Posts: 581 Location: Pretoria
|
Eks nog nooit gevra vir jag lisensie nie en nog minder vir my geweer lisensie !!
_________________ 30-06 Sako Finnbear .22 Mauser Oberndorf Glock 19 Gen 4 6.5x55 Howa
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 1:16 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Hein, elke provinsie het maar sy eie storie. Ek is versigtig vir plagiaat, maar hierdie dokument is van CHASA, gebruik asb met oordeel. Sjo! Gou ge -edit om vingergoggas reg te maak. http://www.bosveldjagters.co.za/uploads ... MATION.pdf
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
Last edited by J le Roux on Mon Jun 18, 2018 1:26 pm, edited 1 time in total.
|
|
Top |
|
 |
Hein22
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 1:20 pm |
|
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm Posts: 1203 Location: East Rand, Gauteng
|
J le Roux wrote: Hein, elkeProvinsie het maar sy eie storie. Ek is versigtig vir plagiaat, maar hirdie document is van CHASA, gebruik asb met oordeel. http://www.bosveldjagters.co.za/uploads ... MATION.pdfWeereens, baie dankie. Goeie inligting daar.
_________________ Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 15 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|