Lovex dryfmiddel

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Thu Aug 08, 2019 8:17 am

Cobus se skietwerk het bykans almal MOA groepe en kleiner gelewer. Die wind was gister 'n groot faktor. Spoed en druk was nog laag en dit lyk asof hy van 42gr na 47gr se rigting moet aanpas om die hoër node te kry (3350vps met 75gr Vmax). Ek het hoop vir die' dryfmiddel. Vir jagdoeleindes gaan dit heelwaarskynlik meer as voldoende wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: Lovex dryfmiddel

Post by andre007 » Thu Aug 08, 2019 8:39 am

Marius julle moet ons maar op hoogte hou, glo nie dit Lovex kan ons meer tandpyn as Somchem gee nie ;-)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sat Aug 10, 2019 9:12 am

Ek het gister die volgende geskiet met die .308. Dit was 21 grade toe die proefskote geskiet is. Magnetospeed met nuwe battery.

Lovex D073.6
S&B LR slagdop
Howa loop 24.213 duim
Lapua dop: 55.3 gr
Dop 51.12
TPL : 72.3 mm
Berger 168gr Target Hybrid

42 - 2604
42.3 - 2644
42.6 - 2679
42.8 - 2719

Node blyk in die orde van 2633 te wees. Sal later vandag 'n ladder van 42.1, 42.2 en 42.3 gaan skiet, maar dit drip hier vanoggend

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Sat Aug 10, 2019 10:00 am

Die QL somme dui op 42,1gr. Hoe het die groepe gelyk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sat Aug 10, 2019 10:04 am

Ek sal vandag nog probeer om die groepe te skiet, het gister net die ladings oor die Magnetospeed geskiet

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Sat Aug 10, 2019 10:18 am

Ek skiet groepe met die MS aan. Nie tops nie, maar groepe is goed genoeg om afleidings te kan maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sat Aug 10, 2019 12:58 pm

42.1//uploads.tapatalk-cdn.com/20190810/6a0bd6d0299233ca86cd0cec798c3c48.jpg

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sat Aug 10, 2019 12:59 pm

42.2//uploads.tapatalk-cdn.com/20190810/119daf09dfc76e903c4348a3d1079c5a.jpg

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sat Aug 10, 2019 1:00 pm

42.3//uploads.tapatalk-cdn.com/20190810/242bff0ba76a8479a32a37a10bf79e07.jpg

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sat Aug 10, 2019 1:02 pm

Lyk vir my daar is hoop met die Lover

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Sat Aug 10, 2019 2:56 pm

O, jy seg jy kan hom dalk liefkry. Daardie 42.3 groep is 'n wenner.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Location: Pretoria

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Finder20 » Sat Aug 10, 2019 8:57 pm

Naand manne watter Lovex sal werk vir die 30-06 met 178gr eld-x en vir die Creedmoor 143gr ELD-X? Groete T

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux - SUSTAC BW3040-Hunter
6.5 Creedmoor Howa Varmint GRS BiFrost - FDE - SUSTAC BW3040TT-LNG
.30-06 Tikka M695 SS - SUSTAC BW3040-WHISPER
9mm Para Glock 17 GEN 5

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Sat Aug 10, 2019 9:29 pm

Gaan loer by Lovex se "reloading" data. Jy kan dan 'n PDF aflaai. 30-06 behoort te werk met S070 - netso 243.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

jayzet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Re: Lovex dryfmiddel

Post by jayzet » Sun Aug 11, 2019 8:53 pm

Naand Almal, - Jammer vir die vorige plasing wat so onderste bo was.
My resultate van die naweek.
6,5x55
ELD-X 143 gr
S070
COL 79,25
COAL 54,56
Loop 603
H2O 58,7
Lading 44
Spoed+10 2552
V/C 58,0
BRF 0,4078
% Fill 90,2
OBT 1,405
Druk 45125
% Burn 95,92


Node 6, 1.294 m.s. bereken teen 2710 vt./sek. met ongeveer 46.8 grein wat ek op n stadium sal skiet en hier plaas.

Die skote op die teiken het my verbaas, ek het 2 skote per grein geskiet net om spoed te meet. Het 41 en 42 grein geskiet wat bietjie rond en bond was maar skote 5,6,7 en 8 met 43 en 44 grein het mekaar basies gesny.
Node 7 lê tussen 43 en 44 grein teen 1.418 m.s.
Die kruit het vir my meer soos S385 gereageer as S365.
Ek het ook S060 met my 375 H&H geskiet en sal die data later plaas.
Hoop julle sal baat vind by die plasing.
Groete
Jannie Moolman


[attachment=0]6.5x55 Teiken.jpg[/attachment]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by jayzet on Mon Aug 12, 2019 10:28 pm, edited 3 times in total.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Sun Aug 11, 2019 9:05 pm

Watter koeël het jy gebruik? Fotos van groepe?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

jayzet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Re: Lovex dryfmiddel

Post by jayzet » Sun Aug 11, 2019 9:29 pm

Jammer Marius ek was nog besig om te tik toe my ou hanne iets verkeerd gedoen het. Die voledige verslaggie volg.
Groete Jannie

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

jayzet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Re: Lovex dryfmiddel

Post by jayzet » Mon Aug 12, 2019 11:25 pm

Hier is die terugvoer met die 375

375 H&H
PMP Solied - 286gr
S060
COL 90,85
COAL 71,98
Loop 636
H2O 93,23
Lading 61
Shot Start 6525
Vel + 10 2341
VC 38,4
BRF 0,589
% Fill 89,4
OBT 1,382
Pressure 46230
% Burn 96,12

Het opgewerk met 2 skote van 58, 59, 60 en 61 grein.
Die groepe het geen noemenswaardige resultate opgelewer nie want die eerste 6 skote is deur die "laaities" geskiet. Ek het wel die laaste 2 skote geskiet net om normaliteit terug te bring op die teiken. ;D
Die spoed was 134 vt./sek. stadiger as die QL voorberekening, maar die VC waarde was in lyn met S335 s'n.
Die berekende node 6 spoed is by 61.8 gr teen 2369 vt./sek. wat 28 vt./sek. stadiger is as S335.
Die druk is laag maar ek gaan probeer om die gemenetrefpunt met die 300 gr sagtepunt te sinkroniseer.
Wat wel opvallend was, was die hoeveelheid koolstof neerslag in die loop na net 10 skote. Bietjie meer as wat ek aan gewoond is.
Sal nou die node data gebruik om sweet spot te kry.
S060 in my geweer het baie goed vergelyk met S335.
[attachment=0]375 H&H - S060 Teiken.jpg[/attachment]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

ShaunG
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Location: Tableview CapeTown

Re: Lovex dryfmiddel

Post by ShaunG » Thu Aug 15, 2019 6:14 pm

Hoe find julle S070? Baie koud?

Ek het vandag 'n begin lading gaan skiet en die kruit is baie koud.

Spoed gemeet, spread is bae sleg weens lae druk.
2271
2377
2302
2321
2285
2263
2224
Lovex a.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1148
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: Lovex dryfmiddel

Post by swc-tr » Thu Aug 15, 2019 7:33 pm

Laai hom warmer

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."

Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Harambe » Fri Aug 16, 2019 9:18 am

swc-tr wrote:Laai hom warmer

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sit hom in die mikrogolf vir so 30 sekondes
Of so iets

Nardus van der Vyver
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Thu Oct 26, 2017 8:48 am
Location: BLOEMFONTEIN

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Nardus van der Vyver » Sat Aug 17, 2019 5:52 am

More almal

Ek hou die post dop vir info oor hierdie kruit, maar sien dis nou bietjie stil

Kan ek vra is daar lede wat dalk al die volgende kalibers en punte getoets het met die kruit.
Is daar erens n goeie "resep" of twee wat gedeel kan word vir n vertrek punt !!

243--87 gr V Max / 87gr Berger VLD Hunting
6.5 Creed--123gr L Scenars / 143gr H ELD s

Sal baie waardeer dankie

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1463
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Diesel Dog » Sat Aug 17, 2019 7:29 am

Nardus van der Vyver wrote:More almal

Ek hou die post dop vir info oor hierdie kruit, maar sien dis nou bietjie stil

Kan ek vra is daar lede wat dalk al die volgende kalibers en punte getoets het met die kruit.
Is daar erens n goeie "resep" of twee wat gedeel kan word vir n vertrek punt !!

243--87 gr V Max / 87gr Berger VLD Hunting
6.5 Creed--123gr L Scenars / 143gr H ELD s

Sal baie waardeer dankie
Lovex het op hulle webtuiste heelwat resepte vir verskillende kalibers.Ek sou daar begin en dan die resultate in my geweer bring vir die QL manne vir kalibrasie.Die laaste resep wat ek van iemand anders probeer het,het my 1-8 twist loop in 1-10 twist verander >:D
https://explosia.cz/app/uploads/2019/07 ... en_new.pdf

DD

6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1012
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Location: Pietermaritzburg

Re: Lovex dryfmiddel

Post by 6.5/284Norma » Sat Aug 17, 2019 7:04 pm

Hier is resultate met my 6mm en 6.5 Creedmoor.
88bfb.jpg
88bfbADG.jpg
123LS.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Howa 22-250 Rem
Howa 6mm Creedmoor

Nardus van der Vyver
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Thu Oct 26, 2017 8:48 am
Location: BLOEMFONTEIN

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Nardus van der Vyver » Sun Aug 18, 2019 5:28 am

Diesel Dog wrote:
Nardus van der Vyver wrote:More almal

Ek hou die post dop vir info oor hierdie kruit, maar sien dis nou bietjie stil

Kan ek vra is daar lede wat dalk al die volgende kalibers en punte getoets het met die kruit.
Is daar erens n goeie "resep" of twee wat gedeel kan word vir n vertrek punt !!

243--87 gr V Max / 87gr Berger VLD Hunting
6.5 Creed--123gr L Scenars / 143gr H ELD s

Sal baie waardeer dankie
Lovex het op hulle webtuiste heelwat resepte vir verskillende kalibers.Ek sou daar begin en dan die resultate in my geweer bring vir die QL manne vir kalibrasie.Die laaste resep wat ek van iemand anders probeer het,het my 1-8 twist loop in 1-10 twist verander >:D
https://explosia.cz/app/uploads/2019/07 ... en_new.pdf


Dankie DD--Ja nee dit is baie waar.Sal maar vir eers my twist wil hou soos hy is ;D ;D :laugh: My rekenaar gee boodskap "can t provide a secure connection" as ek op daai explosia link wil ingaan. Jy kan nie dalk daai file hier vir ons upload nie
Dankie
Nardus

DD

Nardus van der Vyver
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Thu Oct 26, 2017 8:48 am
Location: BLOEMFONTEIN

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Nardus van der Vyver » Sun Aug 18, 2019 6:01 am

6.5/284Norma wrote:Hier is resultate met my 6mm en 6.5 Creedmoor.
88bfb.jpg
88bfbADG.jpg
123LS.jpg

Dankie 6.5/284---moet se daai groep met 6.5 lyk baie belowend met die 123 LS s

Het jy al die 37.24 lading wat jy daar geskryf het al getoets (hoop ek verstaan jou geskrifte op die teiken reg ::) )--sal graag wil sien sodra jy het

dankie
NARDUS

Post Reply

Return to “Herlaai Data”