Lovex dryfmiddel

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Wed Aug 28, 2019 8:29 am

Norma of Lovex. Kyk op hul webtuistes vir aanbevole soort.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Location: Cradock

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Izak H » Wed Aug 28, 2019 8:54 am

Dankie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1198
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Mellies » Wed Aug 28, 2019 9:04 am

Izak H wrote:Môre manne, ek moet ook nou begin kyk na ander kruit vir my 22250, skiet jakkalse met 55gr vmax en S335, ek het nog net 1 blik oor, enige voorstelle asb ?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
CFE223
55gr @ 3900voete uit `n 26" loop.
Ek gebruik egter die laer node op 3550voete as ek reg onthou.

IMR 4320
55gr @ 3850voete uit `n 26" loop.
Laer node is net onder 3500voete as ek reg onthou.

Ek het nog nie die Loverboy poeiers probeer nie. Sal binnekort.

Met `n vleisie...

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Wed Aug 28, 2019 10:00 am

Sien onder. Dit dui op die potensiaal met die dryfmiddels.
22_250 Lovex D073.6 Node 3.jpg
22_250 Norma 203 Node 3.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Location: Cradock

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Izak H » Wed Aug 28, 2019 10:37 am

Dankie, ek het 26" krieger loop, 20mm kroon, met rsa enkelskoot aksie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 371
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Lovex dryfmiddel

Post by SeeMoNsteR » Wed Aug 28, 2019 12:22 pm

Kon self al bietjie met S070 laai vir my 6SLR, die was agter n 105g Nosler CC..

Eerste 3 nadat ek met die nuwe chassis op kon zero.. Die wapen was nog altyd baie akkuraat en oor die resultaat gaan ek verseker nie kla nie. Seker maar n SLR ding ne Cappy ;)

Wou nog temp stabiliteit en paar ander dinge toets maar nog nie daarby uitgekom nie.

Wat wel opvallend was is hoe skoon die doppe uit die kamer kom.. Basies niks carbon nie en moet se daarvan hou ek.

Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20190828/875afd6063d4642904f3757d1ee0e942.jpg

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Lovex dryfmiddel

Post by jankraay » Wed Aug 28, 2019 12:25 pm

SeeMoNsteR wrote:Kon self al bietjie met S070 laai vir my 6SLR, die was agter n 105g Nosler CC..

Wetter daai is mooi. Watse spoed kry jy JC?

Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4374
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Lovex dryfmiddel

Post by ruaanb » Wed Aug 28, 2019 12:28 pm

SeeMoNsteR wrote:Kon self al bietjie met S070 laai vir my 6SLR, die was agter n 105g Nosler CC..

Eerste 3 nadat ek met die nuwe chassis op kon zero.. Die wapen was nog altyd baie akkuraat en oor die resultaat gaan ek verseker nie kla nie. Seker maar n SLR ding ne Cappy ;)

Wou nog temp stabiliteit en paar ander dinge toets maar nog nie daarby uitgekom nie.

Wat wel opvallend was is hoe skoon die doppe uit die kamer kom.. Basies niks carbon nie en moet se daarvan hou ek.

Groete//uploads.tapatalk-cdn.com/20190828/875afd6063d4642904f3757d1ee0e942.jpg

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 371
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Lovex dryfmiddel

Post by SeeMoNsteR » Wed Aug 28, 2019 12:31 pm

Thanks Jan.. Self gesmile daar by die teiken

Dink daai was so om 3170fps uit n 28" Broughton loop.

Het S070 al anderkant 3250 gehad en S071 oor 3300 sonder ejector prints, moeilike slot of enige ander tekens van druk. Was maar tydens ladders en algemene eksperimentasie.

Het laag begin en opgwerk aangesien my QL nie daai kruite op het nie en ek self moes speel.

As dit goed doen van blik tot blik en nie snaakse goed doen as temp groot swings maak nie sal ek dit aanhou gebruik

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Lovex dryfmiddel

Post by jankraay » Wed Aug 28, 2019 12:32 pm

SeeMoNsteR wrote:Thanks Jan.. Self gesmile daar by die teiken

Dink daai was so om 3170fps uit n 28" Broughton loop.

Het S070 al anderkant 3250 gehad en S071 oor 3300 sonder ejector prints, moeilike slot of enige ander tekens van druk. Was maar tydens ladders en algemene eksperimentasie.

Het laag begin en opgwerk aangesien my QL nie daai kruite op het nie en ek self moes speel.

As dit goed doen van blik tot blik en nie snaakse goed doen as temp groot swings maak nie sal ek dit aanhou gebruik

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Goed om te hoor en dankie vir die deel.

Sent from my iPhone using Tapatalk

ShaunG
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Location: Tableview CapeTown

Re: Lovex dryfmiddel

Post by ShaunG » Tue Sep 03, 2019 6:41 pm

Enige iemamd wat Lovex S070 al probeer het in n 6.5CM met 139gn Lapua Scenars?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Tue Sep 03, 2019 6:51 pm

Dit lyk asof dit goed sal vaar met 'n node by 2640vps uit 'n 24 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1510
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Lovex dryfmiddel

Post by JohanvB » Tue Sep 03, 2019 7:19 pm

Ek het met S060 begin speel in my 308, dit blyk asof die stafies kleiner is as S335 s'n..

Kruit brand effe stadiger as S335, maar ek het nou al gespeel met Gmx 150 gr, twee keer twee ladings gaan skiet, besig om op te werk na 'n node toe...

Het ook nossler cc 168 probeer met die S060, het hulle met groot sukses met 355 geskiet, en hulle loop soos' n jet met die S060...

Gaan die kruit in my 6.5 ook probeer.

Ek is regtig tevrede met dit, en word dit by my huis afgelaai!

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Tue Sep 03, 2019 8:27 pm

Ek het so bietjie na D073.6 vir die 308 gekyk en dit lyk ook baie bruikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Sat Sep 07, 2019 8:16 am

Vanoggend kennisgewing per Wapp gekry dat haelgeweer-, pistool- en sommige geweerdryfmiddels nuut op die rak is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sun Sep 08, 2019 10:35 am

JohanvB wrote:Ek het met S060 begin speel in my 308, dit blyk asof die stafies kleiner is as S335 s'n..

Kruit brand effe stadiger as S335, maar ek het nou al gespeel met Gmx 150 gr, twee keer twee ladings gaan skiet, besig om op te werk na 'n node toe...

Het ook nossler cc 168 probeer met die S060, het hulle met groot sukses met 355 geskiet, en hulle loop soos' n jet met die S060...

Gaan die kruit in my 6.5 ook probeer.

Ek is regtig tevrede met dit, en word dit by my huis afgelaai!
Watter .308 skiet jy. Ek weet laai data nie resepte is nie. Wat spoed skiet jy die CC's, het jy enige fotos van die groepe met S060?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1510
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Lovex dryfmiddel

Post by JohanvB » Sun Sep 08, 2019 6:44 pm

Hallo Swede

Ek skiet die Howa 308 20" bullbarrel...

Jong my 1ste sarsie met Nossler CC 168 gr het hier by 2700fps gehardloop, QL was nie ingenome met dit nie (effe in die rooi), maar geen soos in geen druk nie...maar het gekalibreer, en moet weer gaan skiet teen so 2606 fps, met lading 44.78 S060.

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1510
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Lovex dryfmiddel

Post by JohanvB » Mon Sep 09, 2019 10:59 am

JohanvB wrote:Hallo Swede

Ek skiet die Howa 308 20" bullbarrel...

Jong my 1ste sarsie met Nossler CC 168 gr het hier by 2700fps gehardloop, QL was nie ingenome met dit nie (effe in die rooi), maar geen soos in geen druk nie...maar het gekalibreer, en moet weer gaan skiet teen so 2606 fps, met lading 44.78 S060.
Mense, voor iemand dink dis ok om in die rooi te skiet op Quick Load, nee dit is nie!!!, juis hoekom ek bitter vinnig terug is QL toe om kalibreer.

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 519
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Johan22 » Wed Sep 11, 2019 5:54 pm

Hi Manne
Waar kry jy die dryfmiddel

Johan22

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Wed Sep 11, 2019 6:00 pm

Google KK's Guns & Ammo
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 519
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Johan22 » Wed Sep 11, 2019 7:27 pm

tripodmvr wrote:Google KK's Guns & Ammo
Sy kruit is gedaan
Johan22

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16577
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex dryfmiddel

Post by tripodmvr » Wed Sep 11, 2019 7:31 pm

Die manne koop verwoed lyk dit my. Hy het verlede week 'n besending ingekry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Draegan » Wed Sep 11, 2019 8:07 pm

Toe ek Maandag bel toe het hy nie meer S070 gehad nie.

Sent from my G8141 using Tapatalk
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

jayzet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Re: Lovex dryfmiddel

Post by jayzet » Sat Sep 14, 2019 5:43 pm

Vanoggend berekende data te Rooikraal gaan skiet
6.5x55 - 46.8gr S070 met 143gr ELDX.
Voorberekening is teen 19 C gedoen en vandag was dit 28 grade.
Die kruit lyk of dit potensiaal het
Met die 300 is die spoed nog te stadig om kommentaar te lewer.
[attachment=0]Lovex S070 - 6.5x55.jpg[/attachment]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Lovex dryfmiddel

Post by Swede » Sun Sep 15, 2019 10:30 am

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190915/e7c825313ac5561a3596df105d9275d1.jpg

.308 168 gr Hybrid Target
D073.6

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

Post Reply

Return to “Herlaai Data”