|
|
Page 1 of 1
|
[ 12 posts ] |
|
Author |
Message |
KSV
|
Posted: Wed Jan 17, 2018 9:43 am |
|
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am Posts: 1277 Location: Kathu
|
_________________ Mooiloop! Hein van Kathu [glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Last edited by KSV on Thu Jan 18, 2018 8:31 am, edited 6 times in total.
|
|
Top |
|
 |
KSV
|
Posted: Wed Jan 17, 2018 9:49 am |
|
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am Posts: 1277 Location: Kathu
|
Gee my so kansie dan sit ek almal se details hier op.
Mooiloop!
Het manne wat nie 2017 op die forum was nie nie opgesit nie.
|
|
Top |
|
 |
katjak
|
Posted: Wed Jan 17, 2018 6:15 pm |
|
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm Posts: 239 Location: Barkly Oos
|
jy kan my nou opsit vir die hele SA. Voltyds Dankie Japie
|
|
Top |
|
 |
KSV
|
Posted: Thu Jan 18, 2018 8:29 am |
|
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am Posts: 1277 Location: Kathu
|
Johan dis die kontak besonderhede vir Jagters soos die topic beskryf.
Is ma wie jag waar.
Jyt jou inligting in elke geval gedeel. die 20ste November 2013.
"JohanvB
Post subject: Re: Kontak Besonderhede:
PostPosted: Wed Nov 20, 2013 11:10 am
Jagter : Johan van Breda (deeltyds)
Beroep: IT
Gebied : Kaapstad
Ek is verbind tot die gedragskode "
Ma is reg ek sal jou verwyder soos versoek.
Is daar enige ander lede wat voel ek moet afhaal dan delete ek die hele post?
Mooi Loop
|
|
Top |
|
 |
ruaanb
|
Posted: Thu Jan 18, 2018 8:34 am |
|
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am Posts: 3799 Location: Durbanville, WesKaap
|
Kan ek aanname maak dat dit 'n lys van ongedierte beheer jagters is? Indien wel maak die verwarring sin. Ek is byv nie een nie so dit sal nie sin maak on my details op die lys te he nie.
|
|
Top |
|
 |
KSV
|
Posted: Thu Jan 18, 2018 11:08 am |
|
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am Posts: 1277 Location: Kathu
|
ruaanb wrote: Kan ek aanname maak dat dit 'n lys van ongedierte beheer jagters is? Indien wel maak die verwarring sin. Ek is byv nie een nie so dit sal nie sin maak on my details op die lys te he nie. Netso Ruaan. Mooiloop!
|
|
Top |
|
 |
Geno
|
Posted: Thu Jan 18, 2018 1:13 pm |
|
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm Posts: 11832 Location: Bloemfontein, Vrystaat.
|
|
Top |
|
 |
KSV
|
Posted: Thu Jan 18, 2018 4:04 pm |
|
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am Posts: 1277 Location: Kathu
|
|
Top |
|
 |
Geno
|
Posted: Thu Jan 18, 2018 4:17 pm |
|
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm Posts: 11832 Location: Bloemfontein, Vrystaat.
|
Kwaai. Dankie vir jou moeite om dit in tabelvorm oor te dra.
_________________ Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie! G&G VARMINTINGFIND US ON FACEBOOK
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 12 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|