|
|
Page 1 of 1
|
[ 13 posts ] |
|
Author |
Message |
henrygriffiths
|
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:11 pm |
|
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm Posts: 285 Location: Beestekraal
|
hierdie is my eerste probeerslag met jakkals video, kwaliteit is nie goed nie ma die jakkals kry die idee http://youtu.be/hxBTWubH8Mw
_________________ Henry Griffiths ph/boer/skietverslaafde http://www.henrygriffithsafaris.co.zaGuns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
|
|
Top |
|
 |
Gerhard
|
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:17 pm |
|
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm Posts: 7029 Location: Jubail Saudi Arabia
|
wat rattel jou kniee so verskriklik...
Nice man
_________________ FFF Safaris Battlefields of the Escarpment
|
|
Top |
|
 |
henrygriffiths
|
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:28 pm |
|
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm Posts: 285 Location: Beestekraal
|
Jakkals Koors!
_________________ Henry Griffiths ph/boer/skietverslaafde http://www.henrygriffithsafaris.co.zaGuns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
|
|
Top |
|
 |
James Wilson
|
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:29 pm |
|
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am Posts: 4467 Location: Wes-Tvl Christiana
|
Netjies!
_________________ Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
|
|
Top |
|
 |
G-force
|
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:50 pm |
|
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm Posts: 2351
|
Mooi man!Wat hoor ons daai asem so blaas hier oppie einde? 
_________________ Klein klein jakkalsies krap En daai klein klein jakkalsies maak Dat ek in my stoel rondkrioel Is dit hoe n broek vol miere voel?
|
|
Top |
|
 |
marno
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:17 am |
|
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am Posts: 714 Location: Johannesburg
|
Magtig, mooi gedoen man!
Ek kan net nie gewoond raak aan dag roep nie al het ek dit nou al baie gedoen.
Ek kry elke liewe keer jakkals koors as daai goggas so in die dag aan gehardloop kom.
_________________ .22 Anschutz 22-250 Sako 7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus 9mm Taurus
|
|
Top |
|
 |
VdWalt
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:20 am |
|
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm Posts: 3416 Location: Helderkruin - Wes Rand
|
Ek wil ook !! Geno !! Ons moet praat.
|
|
Top |
|
 |
marno
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:27 am |
|
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am Posts: 714 Location: Johannesburg
|
Hahaha!! VdWalt,
As jy nou wil hĂȘ jou adrenalien moet pomp dan moet jy nou dagroep gaan doen.
_________________ .22 Anschutz 22-250 Sako 7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus 9mm Taurus
|
|
Top |
|
 |
Lourens
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 7:32 am |
|
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am Posts: 1031 Location: Pretoria
|
Mooi so Henry! Waar was dit gewees? Lyk soos mooi wereld daai...
_________________ Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
|
|
Top |
|
 |
henrygriffiths
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 8:03 am |
|
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm Posts: 285 Location: Beestekraal
|
lourens, dit was by groot marico, phomolong game lodge.
_________________ Henry Griffiths ph/boer/skietverslaafde http://www.henrygriffithsafaris.co.zaGuns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
|
|
Top |
|
 |
kopskoot
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 2:23 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm Posts: 1109 Location: Pretoria
|
Henry. Mooi gedoen daar. Het jy n go-pro kamera gebruik?
_________________ Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
|
|
Top |
|
 |
tafjak
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 2:28 pm |
|
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm Posts: 2117
|
Netjies(skiet jy 'n AR)
Hou van die steenbok op die roeper.
Mooiloop
_________________ Mooiloop en Geseende Kersfees!
|
|
Top |
|
 |
henrygriffiths
|
Posted: Tue Jan 08, 2013 5:18 pm |
|
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm Posts: 285 Location: Beestekraal
|
Kopskot nee dit was sommer ou kamera wat ek met n maglite bracket do op die scope gemount het.
daai steenbok werk soos n bom gebruik hom gereeld op dag roepe!
_________________ Henry Griffiths ph/boer/skietverslaafde http://www.henrygriffithsafaris.co.zaGuns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 13 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|