Melk-are in snoek
Moderator: Global Moderator
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6621
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Melk-are in snoek
Dat so groot klomp lummels nou skielik bang vir ñ slym slak is 

Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
- Chevvy SS
- Hero Member
- Posts: 3101
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Location: Citrusdal
Re: Melk-are in snoek
'n Snoek is 'n roofvis. Dit is dus net goed ontwikkelde spiere wat julle sien.
Alles wat in die see is kan geëet word, behalwe die skuite.
Alles wat in die see is kan geëet word, behalwe die skuite.
- finch
- Sr. Member
- Posts: 314
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
- Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)
Re: Melk-are in snoek
Ja en onthou kreef is eintlik die kakkerlakke van die see, eet enige iets wat rondle op die boden. Ek het eenkeer n paar krewe in n lee net gevang.
-
- Hero Member
- Posts: 975
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
- Location: Pretoria
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1828
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Melk-are in snoek
Finch, nou kom jy nader aan die waarheid! As ons die waarheid hier bly uitlig, gaan min manne uit die Noorde nog seekos bly eet!
Hoekal so skaars hier vir ons eie gebruik. Dan is dit ook meer chocka vir Ooskaapjagter daar in die Baai. Dit vreet jy nou rerig sonder alle tande
Manne sluk hom heel in.
Feit, ‘n verkeerde snoek kan mens afsit. Daar is darem paar reëls met snoek, maar selfs dit kan skeefloop soos hier uitgewys.
Ons het al baie vars snoek op jagtogte saamgeneem, iets eie aan die Kaap. Eerste aand is snoek en patat aand. Ons gashere was nog altyd mal daaroor, met volbek tande.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11217
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Melk-are in snoek
Ons eet maar boondjie land skaap en voerkraal bees hier bo, julle kan maar die vis goed geniet daar in die kolonie. Ek moet nog saam iemand jag wat vir my n snoek uit haal om te braai, glo ons vriendskap gaan dit mootnlik nie maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Hero Member
- Posts: 975
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
- Location: Pretoria
Re: Melk-are in snoek
Ja seker dieselfde man wat 'n snoek uitpluk rondom 'n jagkampvuurtjie sal vir jou probeer Chamomile-tee maak na die aandete want "nou gaan ons kuier".
Nee maggies.
(grappie hoor manne)
Nee maggies.
(grappie hoor manne)
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1828
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Melk-are in snoek
Toxy, Ons moet plek maak vir die Groenes onder ons!
Jy kan altyd die tee vir hom skink, glip so kleine bietjie Vodca in, net om die braaivleisvuur bietjie gesellig te hou! Greenies neig om baie ernstig te raak.
Beste.
Jy kan altyd die tee vir hom skink, glip so kleine bietjie Vodca in, net om die braaivleisvuur bietjie gesellig te hou! Greenies neig om baie ernstig te raak.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1828
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Melk-are in snoek
Jy sal nie glo wat se vriende jy al jou lewe lank op uitmis nie!Capt. Oblivious wrote: ↑Tue Sep 14, 2021 12:32 pm Ons eet maar boondjie land skaap en voerkraal bees hier bo, julle kan maar die vis goed geniet daar in die kolonie. Ek moet nog saam iemand jag wat vir my n snoek uit haal om te braai, glo ons vriendskap gaan dit mootnlik nie maak nie
Kom net oor die rivier.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

- Methos
- Hero Member
- Posts: 501
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Melk-are in snoek
Manne ek is al so lank lus vir 'n stukkie snoek ek kwyl sommer terwyl ek julle posts lees. Nerens in die hele Europa kry ek snoek nie. Al kry ek 'n stukkie snoek met melk are in sal ek hom eet dat die garlic botter spat!