JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Aug 25, 2019 8:51 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 33 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Mon Sep 25, 2017 3:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Gian, ek het al 'n tydjie 'n FFP en Milrad scope op een van my ander gewere.
My siening was nog altyd dat daar plek is vir altwee en dat altwee negatiewe en positiewe punte het.

SFP scopes het hulle plek ;)
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Mon Sep 25, 2017 5:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1217
Location: Durbanville
Arnold wrote:
Gian, ek het al 'n tydjie 'n FFP en Milrad scope op een van my ander gewere.
My siening was nog altyd dat daar plek is vir altwee en dat altwee negatiewe en positiewe punte het.

SFP scopes het hulle plek ;)
Image

Trek sommer jou been!

NXS lyk sommer tuis op die Howa.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Sun Dec 10, 2017 10:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Enige raad vir lekker sagteware om mooi HDR fotos ens. mee te maak?

Die vakansie lê voor en so bly ek darem aan die skiet.

Nuwe ligte in die braaikamer gesit die naweek en so bietjie gespeel met die kamera :)
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Mon Sep 24, 2018 2:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Nog nie een dag spyt oor die nuwe kamera nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Thu May 16, 2019 8:26 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Sal Saterdag as dit volmaan is kyk wat ek kan doen en 'n tripod gebruik :)

Gistermiddag die kiekie gevat met die Canon 70-200 L f2.8 IS MKII
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Thu May 16, 2019 10:33 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Posts: 232
Dis regtig baie mooi.
Julle maak my lus om my kamera af te stof.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Thu May 16, 2019 11:03 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Posts: 114
Location: Pietersburg
Die Canon EF 400mm f/5.6 L is ook 'n baie goeie aksie lens, ek het hierdie foto met die Canon 7D Mk1 en die lens geneem:


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe DSLR?
PostPosted: Thu May 16, 2019 11:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Baie mooi Christo.

Ongelukkig kan ek nie prime lense met so reikafstand vir ons outjies se sport gebruik nie en dit is maar wat ons die meeste afneem. Gisteraand het hulle weer laat gespeel en dan help die f2.8 ook baie in die swakker lig om die shutter spoed hoog te hou en die ISO nie te veel op te druk nie ;)
Image
Image
Image

Image
Image

Image
Image
Image
Image


Skiet verwante fotos is natuurlik ook lekker om te neem
Image
Image
Image
Image
Image

Fotos is van Facebook af en behalwe dat ons dit kleiner maak voor ons dit oplaai verloor daar ook kwaliteit met facebook se verwerking van die fotos.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 33 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group