Takbok vleis is koning

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1785
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Takbok vleis is koning

Post by sako 30-06 »

Ok manne, ek het toe die vleisie vinnig kleur gegee op die kole gisteraand.
Ek eet vleis omdat ek van vleis se smaak hou, so ek is nie mal oor n klomp speserye en kruie nie so hierdie vleisie het net sout gekry.

Dit is verseker die lekkerste vleis wat ek in n lang tyd geeet het, dis vir my n mengsel van smaak tussen lam en bees.
Die vleis proe verseker nie na wild nie en die vet proe meer na beesvet en ook amper n beenmurg smaak, dit smelt in n mens se mond. Baie bly ek het na die manne se advies geluister en die takbok opgesny soos skaap en nie die vleis gemors met biltong en droewors nie.

Ek is net spyt ek het net 4 tjops gebraai, want toe ek weer sien toe eet my vrou en dogtertjies alles op.
So vanaand braai ek weer ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 674
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Takbok vleis is koning

Post by Joe13 »

Baie dankie vir die terugvoer. Dit klink sommer lekker
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Takbok vleis is koning

Post by Steyr270 »

Ek dink ek moet n takbok plattrek.
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5192
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Takbok vleis is koning

Post by ruaanb »

jip dis hoe rudolf loop...lekker!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 941
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Location: Pretoria

Re: Takbok vleis is koning

Post by heywillie »

Daai lyk nou mos reg !!!
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
.222 Tyrol
375 Ruger Howa
Glock 43
38S&W
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1080
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Location: Germiston

Re: Takbok vleis is koning

Post by RUPERT »

As jy nou braai vanaand, neem n foto dat ons kan sien hoe lyk hy as hy gebraai is.
Kwyl so n bek nou
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Location: Van Riebeeck Park

Re: Takbok vleis is koning

Post by EtienneA »

Mooi vetjie aan daai tjops.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 743
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Location: Brackenfell, Kaapstad

Re: Takbok vleis is koning

Post by Springkudu »

ruaanb wrote:jip dis hoe rudolf loop...lekker!
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: ;D ;D ;D ;D Lekker lag ek nou!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1132
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Location: Lichtenburg

Re: Takbok vleis is koning

Post by Riaan Kriel »

ruaanb wrote:jip dis hoe rudolf loop...lekker!
++>: Dalk moet ons nie die bokke name gee nie, kyk wat het met Cecil die leeu se storie gebeur ;) ;D

Daai tjops lyk besonders goed. As alles reg loop gaan ek ek hopenlik einde maart ook so een vir die vleis probeer kry. Moet darem self kan oordeel of dit so lekker is as wat dit lyk >:D
Post Reply

Return to “Resepte”