Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Moderator: Global Moderator
- Chris (vdB)
- Hero Member
- Posts: 522
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
- Location: Bloemfontein
Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Dagse
Graag hoor ek wat julle als al gemaak het met volstruis vleis en was dit darem eetbaar. Ek weet van biltong, maar kan mens wors ook van die vleis maak of dalk iets anders wat lekker is. Ek wil dalk een skiet volgende maand om sommer net bietjie meer te jag, maar wil darem net eers hoor of mens darem iets met die vleis kan doen, anders skiet ek liewer n' springbok of rooibok in sy plek.

BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1231
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Skiet hom! Jy kan nie 'n lekker verestowwer maak met 'n rooibok nie
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
- Hero Member
- Posts: 1348
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Nog nooit self geskiet nie, maar al gekoop en geëet. Die steaks is regtig lekker, droëwors en gewone wors is ook goed.
Blykbaar kry n mens moeilikheid as jy die maag raakskiet - dit gee n baie slegte smaak aan die vleis.
Blykbaar kry n mens moeilikheid as jy die maag raakskiet - dit gee n baie slegte smaak aan die vleis.
- Chris (vdB)
- Hero Member
- Posts: 522
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
- Location: Bloemfontein
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Eduard Venter wrote: ↑Sun Mar 27, 2022 7:31 am Skiet hom! Jy kan nie 'n lekker verestowwer maak met 'n rooibok nie
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
-
- Hero Member
- Posts: 2105
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- Location: Weskus
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Een volstruis gemeng met twee vet skape en n bees voorkwart maak lekker honde mince.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- Chris (vdB)
- Hero Member
- Posts: 522
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
- Location: Bloemfontein
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Dankie DD, nee wat dan skiet ek maar liewer iets anders wat ek kenDiesel Dog wrote: ↑Sun Mar 27, 2022 12:00 pm Een volstruis gemeng met twee vet skape en n bees voorkwart maak lekker honde mince.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
- Geno
- Administrator
- Posts: 12986
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Ek eet nie volstruis nie en nog minder veldvolstruis oor hy regtig nie lekker ruik nie so ek kan jou nie sê hoe hy proe nie. Die wat ek wel geeet het was nie great nie, selfs fancy woolies volstruis steaks. Ek skiet wel nou en dan een om as rou maalvleis vir my honde te voer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Chris (vdB)
- Hero Member
- Posts: 522
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
- Location: Bloemfontein
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Dankie Geno, julle spaar my nou baie verdriet, ek gaan beslis verby hou en liewer iets anders skiet in daai volstruis se plek.Geno wrote: ↑Sun Mar 27, 2022 6:38 pm Ek eet nie volstruis nie en nog minder veldvolstruis oor hy regtig nie lekker ruik nie so ek kan jou nie sê hoe hy proe nie. Die wat ek wel geeet het was nie great nie, selfs fancy woolies volstruis steaks. Ek skiet wel nou en dan een om as rou maalvleis vir my honde te voer.
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
-
- Sr. Member
- Posts: 275
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
- Location: Tulbagh
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Dit is maar 'n stink affere... Al wat ek kan sê... En die goed is moer skelm. Maak jou reg vir 500m skote...
Mooi dag almal!
Mooi dag almal!
-
- Hero Member
- Posts: 674
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Soos genoem, het al die maalvleis probeer maar kon dit nie inkry nie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
- Hero Member
- Posts: 925
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
- Location: Pietersburg Limpopo
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Is hier nie eers een Klein-Karoo grootvoël boer wat vir hulle wip opkom nie?
Nek maak lekker stew. Biltong moet lekker sout en baie droog wees, steak moet 'n ryk sous by kry.
Nek maak lekker stew. Biltong moet lekker sout en baie droog wees, steak moet 'n ryk sous by kry.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
-
- Hero Member
- Posts: 707
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- Dumbluck
- Sr. Member
- Posts: 472
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
- Location: Bellville / Weskus
- Contact:
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Ek het baie jare terug in Namibië op 'n plaas gekuier waar die ouens ge-oes het. Daar was hulle agterna gejaag met die bakkie en dan kopskote met 'n haelgeweer so in die jaag.OosKaapJagter wrote: Waar skiet jy dan die goed? Kopskote?
Dit was ma 'n morsige besigheid.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member
- Posts: 1231
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Location: Pretoria
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Dis nogal 'n goeie vraag. Ek jag laasjaar met 'n Amerikaner en baie impulsief besluit hy om 'n volstruis te skiet. Dit was geensins deel van die beplanning nie en die volstruis hol voor ons in en steek vas. Die ou wil toe weet waar om te vat. Ek seg toe maar "just hit it in the middle" en dankie tog hy is dood voor hy die grond getref het. Ek is seker daar is lekker pens in die karkas gewees, maar gelukkig is dit nie my probleem gewees nie.OosKaapJagter wrote:Waar skiet jy dan die goed? Kopskote?

-
- Hero Member
- Posts: 707
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Volstruis - wat kan als gemaak word met volstuis vleis?
Hier is dalk 'n nuttige artikel vir diegene wat wel oorweeg om 'n volstruis te skiet. Dit lyk asof een ding vasstaan; moenie laag skiet en die pens raakskiet nie - jy sal spyt wees. https://www.pressreader.com/south-afric ... 2292543246
Ek sal self maar hou by bokke met vier bene.
Ek sal self maar hou by bokke met vier bene.