Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter

Moderator: Global Moderator

3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Post by 3kus »

Sover is daar n paar lekker voorstelle. Ek gebruik sommer die Something Chunky Sosatie van Crown. Ek laat vleis marineer vir 3 dae in n bak en as ek dit nie vries vir n volgende keer se sosatie braai nie, dan werk ek uie, gedroogde perskes en green peppers in op die stokkie. Hy is dan doeksag.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 11217
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Post by Capt. Oblivious »

Lategan1 wrote: Sat Apr 30, 2022 3:20 pm
Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 30, 2022 2:26 pm Julle het my dam self nou reg om n paar sosaties vanaand te braai
Jy het nie genoeg tyd om hulle in te lê nie…

Beste.
Ons het gelukkig winkels hier in Transvaal wat die tiepe goed verkoop, ek het ook darem n paar pakke NG Kerk sosties in die yskas ;)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1828
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Post by Lategan1 »

Capt. Oblivious wrote: Mon May 02, 2022 10:59 am
Lategan1 wrote: Sat Apr 30, 2022 3:20 pm
Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 30, 2022 2:26 pm Julle het my dam self nou reg om n paar sosaties vanaand te braai
Jy het nie genoeg tyd om hulle in te lê nie…

Beste.
Ons het gelukkig winkels hier in Transvaal wat die tiepe goed verkoop, ek het ook darem n paar pakke NG Kerk sosties in die yskas ;)
:laugh: :laugh:

Hou self so paar kerk sosaties nou en dan byderhand.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Location: Bloemfontein

Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Post by Chris (vdB) »

Die oukies het nou lekker getrek, more moet hulle vuur toe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Location: Bellville

Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Post by honda2 »

Chris (vdB) wrote:Die oukies het nou lekker getrek, more moet hulle vuur toe
Daai lyk nou amper reg! Ek steek solank vuurnop!

Sent from my CPH2273 using Tapatalk

Post Reply

Return to “Resepte”