water druk

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4255
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Location: Kempton Park
Contact:

Re: water druk

Post by Frikkiedbr » Wed Apr 03, 2013 3:56 pm

Pieter Willem Vorster wrote:Francois, jy het nou baie raad gekry, maar as al die goeters nie werk nie mag dit wees dat jou stort prostaatmoeilikheid het! ::)
Haha lag ek nou te lekker Oom

junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1055
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Location: Bloemfontein

Re: water druk

Post by junglejulian » Wed Apr 03, 2013 4:59 pm

Middag!
ek is vandag juis besig om my stort se water uit te sort.Kyk eerstens watse valve jou geyser op het.N latco valve(n 150mm deursnee ronde piering wat soos n diskus lyk) is n gemors ding.HY werk net op 100 kpa.as dit n nuwe geyser is kan jy n ander valve tot en met 400kpa opsit.Ek het vandag my teels afgekap en die enkel mixer uitgehaal en vervang met 2 aparte krane.Die ou mixer was so opgekalk van die geyser se kant af dat hy amper geen water deur gelaat het nie.Deesdae kry mense nie betroubare plumbers om die werk te doen nie maar sommer n tuinboukundige van die straat af wat dan die geyser ens verkeerd opkoppel.
Ek het gedink vanoggend gaan ek net die kraan vervang en nou staan ek en kies solank nuwe teels..
n bakkamer is vrek duur om oor te doen.daar gaan my eerste jag se budget!

Post Reply

Return to “Boere Raad”