JARACAL
https://www.jaracal.com/

water druk
https://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=125&t=13908
Page 2 of 2

Author:  Frikkiedbr [ Wed Apr 03, 2013 3:56 pm ]
Post subject:  Re: water druk

Pieter Willem Vorster wrote:
Francois, jy het nou baie raad gekry, maar as al die goeters nie werk nie mag dit wees dat jou stort prostaatmoeilikheid het! ::)


Haha lag ek nou te lekker Oom

Author:  junglejulian [ Wed Apr 03, 2013 4:59 pm ]
Post subject:  Re: water druk

Middag!
ek is vandag juis besig om my stort se water uit te sort.Kyk eerstens watse valve jou geyser op het.N latco valve(n 150mm deursnee ronde piering wat soos n diskus lyk) is n gemors ding.HY werk net op 100 kpa.as dit n nuwe geyser is kan jy n ander valve tot en met 400kpa opsit.Ek het vandag my teels afgekap en die enkel mixer uitgehaal en vervang met 2 aparte krane.Die ou mixer was so opgekalk van die geyser se kant af dat hy amper geen water deur gelaat het nie.Deesdae kry mense nie betroubare plumbers om die werk te doen nie maar sommer n tuinboukundige van die straat af wat dan die geyser ens verkeerd opkoppel.
Ek het gedink vanoggend gaan ek net die kraan vervang en nou staan ek en kies solank nuwe teels..
n bakkamer is vrek duur om oor te doen.daar gaan my eerste jag se budget!

Page 2 of 2 All times are UTC + 2 hours
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
https://www.phpbb.com/