Dettol

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Location: Heidelberg, Tvl

Re: Dettol

Post by Philip J » Mon Feb 16, 2015 4:42 pm

Skolla wrote:Ek verbeel my hier iewers is al genoem dat jy dettol onderhuids kan spuit vir knopvel siekte by bees.
Oom Skolla, ek het dit ook al gehoor, maar glo my gerus, maak nie saak wat jy doen vir 'n bees met knopvel nie, as hy deurtrek,sou hy deurgetrek het sonder enige medisyne. As hy vrek, sou hy gevrek het al het jy ook wat gespuit. Al wat dalk bietjie help is 'n breë spektrum antibiotika om sekondêre infeksies te keer.

Skuus virrie hijack, maar ek sidder om te dink dat 'n bees iewers Dettol onder die vel kry. EINA!!!!
Groetnis
Philip

____________________
BZLUSAGERRSAGBR

The only thing necessary for the triumph of evil, is for good men to do nothing. —Edmund Burke

Post Reply

Return to “Boere Raad”