Bloedruk h?er maak

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
muismaree
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Location: Bloemfontein/ Odendaalsrus

Bloedruk h?er maak

Post by muismaree » Sat Nov 03, 2012 4:32 pm

Hi julle

My Pa het onlangs 'n hartomlynig gehad. Hy sukkel nou baie met sy bloeddruk wat te laag is. Weet iemand dalk van 'n raad of manier om dit h?er te maak. Ek het al gehoor die mense s? jy moet Underberg drink, maar dis darem moer sleg. Enige raad?

F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 814
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Location: Kimberly

Re: Bloedruk h?er maak

Post by F.L.A.S.H » Sat Nov 03, 2012 7:06 pm

A paar fotos van mooi meisies sal sekker die job kan doen ;)

Hoop jou pa is ok. En dat hy gou gesond raak en tot volle herstel :)

MooiLoop
"Nothing can come of nothing" Speaker

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17046
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Bloedruk h?er maak

Post by tripodmvr » Sat Nov 03, 2012 8:56 pm

Met 'n hartomleiding beteken dit dat die bloedtoevoer nou baie verbeter is. Die bloedtoevoer sal 'n tydjie vat om te stabiliseer alvorens mens kan s? dat lae bloeddruk nou 'n kwessie is. Wees geduldig vir so 3 na 4 maande en toets dan weer. Indien dit wel 'n probleem is praat met die arts wat die omleidings gedoen het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2682
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: Bloedruk h?er maak

Post by Jakkalsgat » Sun Nov 04, 2012 9:11 am

Liquirice, Cremesoda, OXO en Oxtail Sop is alles goed wat jou bloedruk lig en wat vir my met my alreeds te hoe bloedruk werk is 'n taxi dywer wat soos sy g@t bestuur >:(
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander

User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Location: Benoni

Re: Bloedruk h?er maak

Post by grumpy » Sun Nov 04, 2012 9:47 am

Jakkalsgat, jou bloeddruk is permanent hoog as jy daar na Teasers se kant toe ry!!! ;D ;D ;D

Nou weet jy hoe hoog is ons bloeddruk hier in JHB met al die taxis was soos hulle g-t bestuur!!!

>:(

Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Location: Queenstown

Re: Bloedruk h?er maak

Post by Wayne » Wed Nov 07, 2012 6:31 am

Muismaree, hope all is well with your Dad. Go and higher some 'flat noses' off the street and make them work in the garden, but leave your Dad in charge. I am sure it will sort the problem out.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno

User avatar
muismaree
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Location: Bloemfontein/ Odendaalsrus

Re: Bloedruk h?er maak

Post by muismaree » Wed Nov 07, 2012 8:00 am

Hi Wayne, ons boer, so hy werk gereeld met die knape. ;D Dis hoekom ek wonder oor alternatiewe raad, want hulle sal mens se einde beteken!

Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Location: Queenstown

Re: Bloedruk h?er maak

Post by Wayne » Wed Nov 07, 2012 9:22 am

no wonder he had to have a by-pass, keep him as active as possible on the farm. I have seen to many old chaps go backwards if they do not feel as if they are part of it anymore, but he must not rush into anything, that engine needs to be run in slowly and carefully now.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno

User avatar
muismaree
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Location: Bloemfontein/ Odendaalsrus

Re: Bloedruk h?er maak

Post by muismaree » Wed Nov 07, 2012 2:48 pm

Cool, ek glo hy sal dit probeer. As dit so is, behoort ek nooit moeilikheid te h? met my hart nie, want ek like my tabasco kwaai.. In Texas het ons dit ge?et soos party mense hier tamatiesous eet! Het nou nog 'n strawwe voorliefde vir brandgoed.

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Bloedruk h?er maak

Post by BLOK » Wed Nov 07, 2012 3:02 pm

Ludwig gee vir jou goeie rad met die rooi peper. Weet van mense met bloedruk probleme wat lee medisyne kapsules by apteke koop, dit vul met die peper en daagliks saam met hulle ander pille neem.

As dit nie werk nie stel ek voor jou pa raak ontsla van die huidage skaapwagters en stel beteres aan ek glo so twee of drie van hierdies sal n beter uitwerking he en boonop sal jou pa baie ingenome met jou wees.





[img width=560 height=447]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... -sheep.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5831
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Bloedruk h?er maak

Post by Eugene » Wed Nov 07, 2012 3:04 pm

As jy jou bloeddruk wil opjaag, lees bietjie koerant!
Aim small, miss small

morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: Bloedruk h?er maak

Post by morne smith » Mon Feb 25, 2013 2:12 pm

Of kyk nuus hoekom sê hulle goeienaand en lees dan die verskriklikste goed wat tot vir Mugabe sal laat wakker lê

User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Location: Midrand

Re: Bloedruk h?er maak

Post by SV MAD (Henk) » Mon Feb 25, 2013 2:24 pm

Ludwig wrote:Cayenne Pepper. Jy kan die kapsules by 'n apteek kry, of as jy dit kan handle, 'n 1/4 teelepel in water 4 keer 'n dag. Cayenne Pepper stabiliseer bloedruk, en werk net so goed vir ho? bloedruk ook. Gaan doen maar bietjie navorsing oor die outjie... http://www.cayennepepper.info/health-be ... epper.html Daar is mense wat op ho? bloedruk medikasie was, wat na 6 maande van Cayenne Pepper, hulle pille kon los.
Capsaicin in cayenne pepper has powerful pain-reducing and ulcer preventing properties and cardiovascular benefits. The hotter the pepper, the larger the content of capsaicin. Capsaicin is an efficient relief for nasal and lung congestions and helps to clear away the mucus. It has also been studied as a treatment for colds, flu, arthritis, psoriasis, diabetic neuropathy, and of various inflammations. Cayenne pepper, when used regularly, reaches every part of the body, improving the entire circulatory system and promoting the elasticity of arteries, veins, and capillaries. Itcontains powerful anti-infectionary properties, which promote the health of the mucous membranes that line the nasal passages, lungs, intestinal tract, and urinary tract. Cayenne pepper helps kill the negative bacteria and protect against stomach ulcers. Itcan help reduce the symptoms of asthma, osteoarthritis, rheumatoid arthritis, and it can help prevent arteriosclerosis, colon cancer, blood clot formation, heart attack, stroke, pulmonary embolism, obesity, and diabetic complications like nerve damage and heart disease. It normalizes blood pressure and is beneficial in case of both high and low blood pressure. Cayenne pepper defends the body against invading pathogens.It boosts the whole immune system.
Vanaf- http://wrytestuff.com/swa132115.htm
Manne, wees baie versigtig met die cayenne peppers wat julle so koop.

ons werk met baie bloed resultate en uitslae, en sonder uitsondering het ons al menigte kere gesien dat mense wat hierdie roete volg se lewer funksies die hoogte inskiet. Basies wat dit beteken is dat daar 'n minimum en maksimum toleransies is vir lewer toetse (wat as die normaal geklassifiseer kan word). Cayenne pepper kapsules ens maak dat die lewer funksie ensieme tussen 3x en 10x meer is as die maksimum van normaal, wat beteken dat jou lewer bitter, bitter swaar kry. Nierfunksies vat ook shots met dit, maar nie so erg soos die lewer nie.

Dus moet jy jouself maar afvra of dit die moeite werd is. Ek reken as jy die bloeddruk bietjie wil hoog maak, verhog jou sout inname.
ek soek nog wapens...

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5963
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: Bloedruk h?er maak

Post by Marc » Mon Feb 25, 2013 8:32 pm

F.L.A.S.H wrote:A paar fotos van mooi meisies sal sekker die job kan doen ;)
Dit hang af, dit mag sy bloedruk in die grond in laat val ook :o :o :o

As die nou Oom Driepoot was, sou ek dit vereker nie aanbeveel het >:D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5963
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: Bloedruk h?er maak

Post by Marc » Mon Feb 25, 2013 8:34 pm

Eugene wrote:As jy jou bloeddruk wil opjaag, lees bietjie koerant!
Die is dalk 'n beter oplossing ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

User avatar
egenis
Full Member
Full Member
Posts: 249
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Location: Alberton, Jhb
Contact:

Re: Bloedruk h?er maak

Post by egenis » Tue Feb 26, 2013 6:31 am

muismaree wrote:Hi julle

My Pa het onlangs 'n hartomlynig gehad. Hy sukkel nou baie met sy bloeddruk wat te laag is. Weet iemand dalk van 'n raad of manier om dit h?er te maak. Ek het al gehoor die mense s? jy moet Underberg drink, maar dis darem moer sleg. Enige raad?

Ek kan my kinders na hom toe stuur vir 'n middag... Werk vir my. Maar nou moet ek pilletjies drink om my bloeddruk laag te hou...

Post Reply

Return to “Boere Raad”