BOSLUISKOORS

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1399
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Location: smithfield

BOSLUISKOORS

Post by johans » Tue Jan 01, 2013 3:27 pm

my hond het bosluiskoors,ek het hom berenil gespuit maar hy word nie regtig beter nie.so dalk is dit bosluisbytkoors.het iemand dalk n boere raad?lewer het ek ook al gegee
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2679
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: BOSLUISKOORS

Post by Jakkalsgat » Tue Jan 01, 2013 3:31 pm

Blousel en melk saam met half disprin
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Location: Lydenburg. Mpumalanga

Re: BOSLUISKOORS

Post by vlakvark1 » Tue Jan 01, 2013 3:33 pm

Jakkalsgat wrote: Blousel en melk saam met half disprin
Ja hy werk het hom al baie gegee vir honde
vlakvark en bosvark Bvk

johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1399
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Location: smithfield

Re: BOSLUISKOORS

Post by johans » Tue Jan 01, 2013 4:07 pm

o.k dankie maar wat is blousel
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2679
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: BOSLUISKOORS

Post by Jakkalsgat » Tue Jan 01, 2013 4:43 pm

Johans

Blousel het die oumense onder anderre gebruik voor Jik daar was om hul wit goed wit te maak.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander

User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Location: Port ELizabeth
Contact:

Re: BOSLUISKOORS

Post by WingsandThings » Tue Jan 01, 2013 5:29 pm

die regte naam daarvoor is rickets blue. Maar julle manne sal dit nou ni weet ni :P
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za

johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1399
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Location: smithfield

Re: BOSLUISKOORS

Post by johans » Tue Jan 01, 2013 5:47 pm

dankie manne ek waardeer,die veearts se hy weet nie wie die rou lewer storie uitgedink het nie ma dis poef
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Location: Lydenburg. Mpumalanga

Re: BOSLUISKOORS

Post by vlakvark1 » Tue Jan 01, 2013 7:44 pm

''Phenimadine'' werk ook kry by veearts
vlakvark en bosvark Bvk

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 518
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Re: BOSLUISKOORS

Post by Johan22 » Thu Jan 03, 2013 8:43 am

johans wrote: dankie manne ek waardeer,die veearts se hy weet nie wie die rou lewer storie uitgedink het nie ma dis poef
Die rou lewer in vir katgriep. Glo die yster in die lewer wat die ding doen so hoor ek

Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)

ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1938
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Location: Pretoria Noord
Contact:

Re: BOSLUISKOORS

Post by ROBBIE1 » Thu Jan 03, 2013 9:00 am

vlakvark het die regte een daar beet, die veearts gaan dit dalk nie vir jou gee nie (jou hond gaan verseker gesond word en dan maak hy nie geld nie), dan kry jy dit sommer by die apteek.  Meng sommer n eetlepel sout en 2 eetlepels suiker met n 1lt water, laat woef baie water drink, as hy nie wil nie, gooi maar in sy keel, hulle vrek van dehidrasie ook.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.

222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Location: P/Steyn

Re: BOSLUISKOORS

Post by 222 » Sun Jan 06, 2013 6:41 pm

Kry Forray 65 werk die heel beste en mens kan hom n opvolg-spuit gee as hy nog nie wel lyk nie.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's

Sterkgrond
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm

Re: BOSLUISKOORS

Post by Sterkgrond » Thu Apr 06, 2017 3:17 pm

Wou graag weet, waar sou mens in ons tyd "blousel" kry deesdae?
Sal mens kan gewone jik gebruik?

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6420
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: BOSLUISKOORS

Post by PWV » Thu Apr 06, 2017 3:21 pm

Min hoop as dit bosluisbytkoors is. Het selfs 'n bloedoortapping probeer, maar was onsuksesvol.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 810
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: BOSLUISKOORS

Post by Plaashaas » Thu Apr 06, 2017 9:46 pm

Sterkgrond wrote:Wou graag weet, waar sou mens in ons tyd "blousel" kry deesdae?
Sal mens kan gewone jik gebruik?
Koop by veearts of apteek. Trypan Blue. Moet verkieslik IV toegedien word maar SC kan werk as jy hom vroeg vang. Drip is n moet.
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56

Sterkgrond
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm

Re: BOSLUISKOORS

Post by Sterkgrond » Fri Apr 07, 2017 10:34 am

Maak so, dankie

Post Reply

Return to “Boere Raad”