Page 2 of 2

Re: Kaapse-netvoordi-sonsak-f...-bytvliegies

Posted: Tue Jun 03, 2014 4:22 pm
by RUPERT
Dawie Malan wrote:Die "Bytvliegies" wat julle van praat is "Black Flies" of Buffelvliegies soos ons in die Bosveld noem. Hulle byt deur jou vel te sny en dan met 'n verdowende spoeg in te spuit. En dit veroorsaak 'n klipharde bytplek amper soos 'n kors wat vreeslik jeuk. Hulle klim ook in jou moue, broekspype en waar jou broek en hemp bymekaarkom in.

Spuit maar Peacefull Sleep daar.

Groete

Dawie
Dawie

Ek dink dit is die Buffel vliegies wat my die jaar beet gekry het in die bosveld.Ek het seker vir drie weke gesukkel om te genees van die byt merke en dit juk dat dit klap.

Die vliee was verskriklik aktief met die manne agter op die bakkie terwyl jy ry en jy kan maak wat jy wil hy bly om jou kop en gesig