Surings

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Location: Between Belfast and Machadodorp
Contact:

Surings

Post by Nickvn » Fri Jan 11, 2013 11:22 am

Hoe raak mens ontslae van surings (oxalis latifolia) in jou tuin. Ons baklei nou al vir lank maar lyk my ons verloor. As jy hulle uit spit is daar baie sulke klein bolletjies wat hy afgooi om net weer meer op te kom.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2599
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Location: Centurion

Re: Surings

Post by Jean Marais » Fri Jan 11, 2013 11:24 am

Ek het gehoor landbou kalk werk, maar het dit nog nie self uitprobeer nie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Location: Between Belfast and Machadodorp
Contact:

Re: Surings

Post by Nickvn » Fri Jan 11, 2013 11:27 am

Ek het gelees dat surings nie van alkaliese grond hou nie en daarom sal landbou kalk help on die grond meer alkalies te maak. Het dit probeer maar kan nie se dit het gehelp nie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7078
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Surings

Post by Gerhard » Fri Jan 11, 2013 11:50 am

Turf weeder (Bree blaar onkruid dodder)  wat elke 4 tot 6 weke aan gewend word.

Kry die suurings in groei fase met kunsmis en dan spuit jy Truf weeder...

Daar waar die suurings n digte mat gevorm het maak di grond los nadat hulle dood is sodat die gras daar kan in kom.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Location: Between Belfast and Machadodorp
Contact:

Re: Surings

Post by Nickvn » Tue Jan 15, 2013 8:44 am

Die probleem is hulle in my tuin tussen die blomme. Hoe sal dit die ander blomme affekteer?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

User avatar
Mars67
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Thu Aug 02, 2012 3:56 pm
Location: Pretoria

Re: Surings

Post by Mars67 » Fri Jan 18, 2013 7:09 am

'n Selektiewe onkruiddoder soos turfweeder gaan verseker daardie blommetjies ook uitroei. Daar is die enigste manier maar op 'n gereelde basis met die hand uittrek as die landbou kalk nie werk nie.

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7078
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Surings

Post by Gerhard » Fri Jan 18, 2013 7:14 am

Mars67 wrote: 'n Selektiewe onkruiddoder soos turfweeder gaan verseker daardie blommetjies ook uitroei. Daar is die enigste manier maar op 'n gereelde basis met die hand uittrek as die landbou kalk nie werk nie.
Korrek,

Nick,

Jy moet maar die duikers en bosbok en die takbokke aansit om bietjie te help met die uitdinning.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Location: Between Belfast and Machadodorp
Contact:

Re: Surings

Post by Nickvn » Fri Jan 18, 2013 7:57 am

Nee hulle eet net die mooi blomme en los die onkruit en surings uit.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7078
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Surings

Post by Gerhard » Fri Jan 18, 2013 8:05 am

Nickvn wrote: Nee hulle eet net die mooi blomme en los die onkruit en surings uit.
Die boggers
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

Post Reply

Return to “Boere Raad”