Olie uit motor se stoffering uithaal?

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 620
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Location: Zimpopo....

Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by Penkop » Sat Feb 25, 2012 9:52 am

Goeiemore almal,

Kan iemand (asseblief) raad gee hoe om olie uit roomkleurige materiaal bekleedsel van 'n kar te kry?

My bloed kook: Ek vat my kar in om 'n hak op te sit, trek die kar op die hyser en klim uit. Die "kalant" wat die werk doen vat toe met sy olie besmeerde klou deur die oop venster aan die deur om die kar 'n bietjie agter toe te stoot.

Nou behalwe om hom met 'n tyre lever pap te slaan (wat my baie beter sal laat voel), wat kan ek doen om sy olie vingermerke uit te kry?

Dankie by voorbaat!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...

User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Location: Pretoria

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by afriventure » Sat Feb 25, 2012 9:58 am

Spuit goed met Doom en was dan uit
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4097
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Location: JHB

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by Cobus(Cobb) » Sat Feb 25, 2012 10:48 am

carb cleaner op 'n skoon lappie...
moenie direk op kol spuit nie....

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
HOWA 308, MAB 7.65
Stormers/WP

Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by Beretta » Sat Feb 25, 2012 8:24 pm

Penkop
As ek nie mooi gelees het nie sou ek sweer dit het amper soos n Landie storie geklink ;D hy wat mors moet skoon maak laat hy of sy baas betaal of beter nog kry die item verniet

User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 4989
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by theedge » Sun Feb 26, 2012 9:42 am

Beretta wrote: Penkop
As ek nie mooi gelees het nie sou ek sweer dit het amper soos n Landie storie geklink ;D hy wat mors moet skoon maak laat hy of sy baas betaal of beter nog kry die item verniet
afriventure wrote: Spuit goed met Doom en was dan uit
Jare terug moes ek gereeld diesel van my broeke verwyder doom en sunlight seep het die ding gedoen - spuit doom en dan smeer jy die seep op sonder om nat te maak en dan was jy hom.  Hoop jy kom reg
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image

blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by blaser » Sun Feb 26, 2012 10:17 am

Enjin cleaner soos prepsol

User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 620
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Location: Zimpopo....

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by Penkop » Mon Feb 27, 2012 6:53 pm

Dankie vir die raad.

Sal enjin en carb cleaner nie ander vlekke laat nie?

Beretta, jy't 'n punt beet: die Landrover eienaars kan baie baat by hierdie onderwerp..!

Dankie weereens, laat ek jul raad gaan toets.

Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...

henti
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Location: Rawsonville/Goudini

Re: Olie uit motor se stoffering uithaal?

Post by henti » Tue Sep 24, 2013 7:28 pm

My jack russels bring so nou en dan olie in my huis na hulle rotte in die stoor loop jag het my vrou gebruik broodmeel dit werk tot vir die honde ook sy gooi broodmeel op genoeg vir so uur en suig met die stofsuier op

Groete henti

Post Reply

Return to “Boere Raad”