BEKENDSTELLING

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
rian coetzer
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jan 23, 2018 10:50 am

BEKENDSTELLING

Post by rian coetzer » Fri Nov 08, 2019 11:01 am

Baie dankie vir die voorreg om te kan deel met mense wat kennelik soveel meer weet as ek.
Ek is gedoop Willem A. (vir iets anders), is 70 jaar oud en jag al sedert ek klein was, toe altyd maar saam my Pa met die .22 (saloon). Om eerlik te wees, was dit maar 'poaching', genoodsaak deur omstandighede. Later van tyd my eie (letterlik) arsenaal opgebou (baie lief vir die Mauser).
Ek herlaai almal. In my tyd in Namakwaland het ek erg baie gejag in die Suide van Namibië, maar noudat ek in Jefrreysbaai werk en woon, jag ek minder. Ouderdom is ook 'n faktor natuurlik.
Gelukkig het ek 'n Seun wat my passie vir gewere en jag deel.
Piet Vorster was my onderwyser en atletiekafrigter in my hoërskoolloopbaan, en nou is hy my vriend en dikwels raadgewer.

Groetnis en baie dankie weereens.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6356
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: BEKENDSTELLING

Post by Wouter Roets » Fri Nov 08, 2019 11:19 am

Baie welkom hier Oom Riaan. Ek is seker oom gaan dit baie hier geniet. Hopelik sal die manne Oom se verbintenis met Oom PW oorsien. ;D

Groetnis
Wouter

User avatar
hotklou
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: BEKENDSTELLING

Post by hotklou » Fri Nov 08, 2019 11:35 am

Lekker lekker

Welkom hier!
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”

User avatar
Aceofspads
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Location: Virginia

Re: BEKENDSTELLING

Post by Aceofspads » Fri Nov 08, 2019 12:22 pm

Welkom oom Rian!

Kriek

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4287
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: BEKENDSTELLING

Post by ruaanb » Fri Nov 08, 2019 2:44 pm

Welkom oom!

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 777
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: BEKENDSTELLING

Post by Plaashaas » Fri Nov 08, 2019 2:56 pm

Baie Welkom oom. Klink soos een van daai ooms saam wie mens lekker om n vuurtjie kan sit.
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56

User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 759
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Location: Kuils Rivier Kaapstad

Re: BEKENDSTELLING

Post by Jurgen Visser » Fri Nov 08, 2019 3:46 pm

Hartlik welkom , ons kan dalk nog leer by oom ook
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6368
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: BEKENDSTELLING

Post by PWV » Fri Nov 08, 2019 5:15 pm

Wouter Roets wrote:Baie welkom hier Oom Riaan. Ek is seker oom gaan dit baie hier geniet. Hopelik sal die manne Oom se verbintenis met Oom PW oorsien. ;D

Groetnis
Wouter
Wouter is natuurlik baie braaf, want hy sit doer in die Transvaal ;) !

Riaan, so af en toe kan jy egter na sy raad i.v.m. gunne luister, maar andersins vang hy baie snaakse goed aan. Hy ry bv. met 'n Amarok en skiet net met Rugers!
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

Post Reply

Return to “Nuwe aansluitings/ Introductions”