|
|
Page 1 of 1
|
[ 22 posts ] |
|
Author |
Message |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Sat Nov 03, 2018 8:26 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Ek is opsoek na bogenoemde vir komende Desember. Goed is vrek duur as jy nuut koop, ek kan dit nie regverdig met die hoeveelheid keer wat ons rock & surf fish nie...
Groete Louis
0823792522
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
naas222
|
Posted: Sun Nov 04, 2018 3:35 pm |
|
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am Posts: 376 Location: Cullinan
|
Wat kos hul nou.. ?? Ekt myne seker 20 jaar terug op St Lucia gekoop vir as ek reg is R80..
_________________ 222 Sako 3006 Ben Musgrave mod 83 12 Smith Wesson pomp aksie
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Sun Nov 04, 2018 4:59 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Hulle draai nou by R800 vir n 6ft net. Jus, ons ry scenic roete af soontoe, maar wel deur bloem terug huis toe...
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Willeboer
|
Posted: Sun Nov 04, 2018 5:56 pm |
|
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am Posts: 129 Location: Heidelberg, Gauteng
|
Waar gaan jy vakansie hou. Ek is daai tyd in Mosselbaai en kan jou n 6ft of 8 ft leen.
Sent from my iPhone using Tapatalk
_________________ Sako 300H&H Howa Varmint 6XC Remington Target Master .22 Smith Wesson M&P 9
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Sun Nov 04, 2018 8:43 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Ons gaan van 20 Des tot 3 Jan in Jeffreys wees.
Dankie Willeboer. Laat weet as jy dalk een wil smous...6ft een...skimp skimp!
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Wed Nov 07, 2018 8:04 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Dankie manne, ek het reggekom!
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Nico de Jager
|
Posted: Wed Dec 05, 2018 2:05 pm |
|
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm Posts: 369 Location: Riversdal
|
Een mooi gooi met n net. Rietvlei naby Gouritsmond.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Thu Dec 06, 2018 7:36 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Lekker daai Nico! genoeg om n man lank op die strand besig te hou!
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Nico de Jager
|
Posted: Thu Dec 06, 2018 9:15 pm |
|
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm Posts: 369 Location: Riversdal
|
 ja man ek het die foto gesoek toe ek die topic sien, nou eers gekry. Groete
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Fri Dec 07, 2018 10:48 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Ek dink daars meer vis in daai net, as wat sommige mense beplan om met die lyn te vang hahaha...
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Rudiejacobs
|
Posted: Fri Dec 07, 2018 4:38 pm |
|
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm Posts: 153 Location: Boksburg
|
Vlakvark Soldaat wrote: Ek dink daars meer vis in daai net, as wat sommige mense beplan om met die lyn te vang hahaha... Moenie nou al kom verskonings maak vir as Stompe jou wen nie! [emoji23][emoji23][emoji23] Rudie. Sent from my SM-G800F using Tapatalk
_________________ 30 06 Marlin XL7 25 06 Savage long range hunter. 12G Franchi pomp aksie Tanfoglio 9mm(kort) .38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
|
|
Top |
|
 |
Flip nel
|
Posted: Fri Dec 07, 2018 8:46 pm |
|
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm Posts: 2251 Location: Otavi, Namibia
|
Nico de Jager wrote: Een mooi gooi met n net. Rietvlei naby Gouritsmond. Vertel bietjie gebruik jy hom net so van die strand af, hoe werk dit, het al daarvan gehoor maar nog nooit gesien hoe weet mens waar om te gooi etc. dis vir my verskriklik intresant
|
|
Top |
|
 |
Nico de Jager
|
Posted: Fri Dec 07, 2018 9:11 pm |
|
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm Posts: 369 Location: Riversdal
|
Wlm, ja jy braai hom tot die wit vet uitbraai. Dan lig jy die vis gedeelte met n vurk van die graat af. Koningskos! Flip, n groot skool harders lyk soos n donker wolk onder die water. Kan tot 20x30m en seker n meter dik wees. As die harders nie skool nie, dan moet jy maar kyk waar hulle blink naby die oppervlak. Ja partykeer gooi jy van die sand af en ander kere as die skool nie nader kom nie stap jy in tot heupdiepte. Die net werk op die beginsel van middelpunt vlietende krag. Dis n kuns om n net gooi maar as iemand jou wys en jy oefen is dit moontlik om baas te raak. Groete
|
|
Top |
|
 |
Flip nel
|
Posted: Fri Dec 07, 2018 10:00 pm |
|
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm Posts: 2251 Location: Otavi, Namibia
|
Nico de Jager wrote: Wlm, ja jy braai hom tot die wit vet uitbraai. Dan lig jy die vis gedeelte met n vurk van die graat af. Koningskos! Flip, n groot skool harders lyk soos n donker wolk onder die water. Kan tot 20x30m en seker n meter dik wees. As die harders nie skool nie, dan moet jy maar kyk waar hulle blink naby die oppervlak. Ja partykeer gooi jy van die sand af en ander kere as die skool nie nader kom nie stap jy in tot heupdiepte. Die net werk op die beginsel van middelpunt vlietende krag. Dis n kuns om n net gooi maar as iemand jou wys en jy oefen is dit moontlik om baas te raak. Groete Intresant dankie
|
|
Top |
|
 |
alecjohnson
|
Posted: Fri Dec 07, 2018 10:31 pm |
|
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm Posts: 2099 Location: Upington
|
toe ek nog by Albertinia gebly het het ons 'n emmer ganeem en pilchard fein gemaak met sand gemeng en dan anchovie lolie oor gegooi die mengsel dan in die water gegooi en so 10 min gewag. dan gooi ons die net oor die aas area. nooit 'n misvang gehad nie, in die aand kry jy die groot harders nommerplaat grootte. dan gly ons hulle by fransmanshoek in van die saal af vir hammerkoppe
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Sat Dec 08, 2018 10:02 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Rudie, jong, ek maak nie verskoning nie, maar Stompe gaan verloor!!
Flip, gaan kyk bietjie op youtube net vir 'cast net', dan wys die ouens jou gou gou om te gooi, ek het so paar oefen gooie by die huis gemaak, en glo ek sal dit kan doen, nou moet ek ook net seker maak ek gooi iets raak...
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Nico de Jager
|
Posted: Sat Dec 08, 2018 10:31 pm |
|
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm Posts: 369 Location: Riversdal
|
As jy jou net mooi rond kan gooi, het jy "learners"! Dan moet jy leer om die prooi op te spoor. N blinde gooi lewer selde resultate. Strepies gooi mens op laagwater of effe stoot water waar hulle op plat banke wei. Harders hou van voller water en meer gereeld op sandbodem. N polarized sonbril help om jou prooi makliker raak te sien. Met n gooinet moet n mens ook "lead" soos met n haelgeweer want die vissies sien jou gooibeweging en of die net en hardloop dan onder die net uit voor hy kan val. Jy moet so korrel dat die net se naaste rand daar val waar jy die vissies gesien het, as die vissies skrik swem hulle dieper, onder jou net in. In sonlig en helder water is hulle meer "skittish " maar jy sien hulle makliker. Bewolk en gekleurde water is hulle makker maar word hulle moeiliker waargeneem. So daar is maar n paar dinge wat baas geraak moet word met n net, maar dit is n baie lekker uitdaging. Gewoonlik as j n mooi skool vissies onder skoot kry val jou net in n hopie tussen hulle.... Laat weet hoe jy gevaar het. Groete
|
|
Top |
|
 |
Flip nel
|
Posted: Sat Dec 08, 2018 11:20 pm |
|
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm Posts: 2251 Location: Otavi, Namibia
|
Vlakvark Soldaat wrote: Rudie, jong, ek maak nie verskoning nie, maar Stompe gaan verloor!!
Flip, gaan kyk bietjie op youtube net vir 'cast net', dan wys die ouens jou gou gou om te gooi, ek het so paar oefen gooie by die huis gemaak, en glo ek sal dit kan doen, nou moet ek ook net seker maak ek gooi iets raak... Ek gaan defnitief kyk laatweet hoe jy gevaar het en natuurlik bietjie Foto's anders glo ons nie 
|
|
Top |
|
 |
Flip nel
|
Posted: Sat Dec 08, 2018 11:21 pm |
|
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm Posts: 2251 Location: Otavi, Namibia
|
Nico de Jager wrote: As jy jou net mooi rond kan gooi, het jy "learners"! Dan moet jy leer om die prooi op te spoor. N blinde gooi lewer selde resultate. Strepies gooi mens op laagwater of effe stoot water waar hulle op plat banke wei. Harders hou van voller water en meer gereeld op sandbodem. N polarized sonbril help om jou prooi makliker raak te sien. Met n gooinet moet n mens ook "lead" soos met n haelgeweer want die vissies sien jou gooibeweging en of die net en hardloop dan onder die net uit voor hy kan val. Jy moet so korrel dat die net se naaste rand daar val waar jy die vissies gesien het, as die vissies skrik swem hulle dieper, onder jou net in. In sonlig en helder water is hulle meer "skittish " maar jy sien hulle makliker. Bewolk en gekleurde water is hulle makker maar word hulle moeiliker waargeneem. So daar is maar n paar dinge wat baas geraak moet word met n net, maar dit is n baie lekker uitdaging. Gewoonlik as j n mooi skool vissies onder skoot kry val jou net in n hopie tussen hulle.... Laat weet hoe jy gevaar het. Groete Dis verskriklik intresant vir my dankie dat jy met ons deel
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Mon Dec 10, 2018 12:36 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1333 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Nico de Jager wrote: As jy jou net mooi rond kan gooi, het jy "learners"! Dan moet jy leer om die prooi op te spoor. N blinde gooi lewer selde resultate. Strepies gooi mens op laagwater of effe stoot water waar hulle op plat banke wei. Harders hou van voller water en meer gereeld op sandbodem. N polarized sonbril help om jou prooi makliker raak te sien. Met n gooinet moet n mens ook "lead" soos met n haelgeweer want die vissies sien jou gooibeweging en of die net en hardloop dan onder die net uit voor hy kan val. Jy moet so korrel dat die net se naaste rand daar val waar jy die vissies gesien het, as die vissies skrik swem hulle dieper, onder jou net in. In sonlig en helder water is hulle meer "skittish " maar jy sien hulle makliker. Bewolk en gekleurde water is hulle makker maar word hulle moeiliker waargeneem. So daar is maar n paar dinge wat baas geraak moet word met n net, maar dit is n baie lekker uitdaging. Gewoonlik as j n mooi skool vissies onder skoot kry val jou net in n hopie tussen hulle.... Laat weet hoe jy gevaar het. Groete Ek neem al die notas saam strand toe! Gaan daar staan met die net in die een hand en my selfoon notas in die ander hahahaha...
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga O/U
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 7mm-08 Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 22 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: Klopper and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|