JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Mar 23, 2019 10:13 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: GS Custom punte
PostPosted: Thu Dec 27, 2018 1:23 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 22, 2017 6:41 pm
Posts: 20
Hello

Indien iemand kan help met die volgende sal ek dit baie wardeer.

Ek soek : 110HV punte vir die 270
: 150HV punte vir die 30 Kal

Enige hulp sal regtig baie wardeer word.

Groete

Torpedo

_________________
Elke dag is n voorreg


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: GS Custom punte
PostPosted: Fri Jan 04, 2019 4:23 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 22, 2017 6:41 pm
Posts: 20
Hello

Enige hulp sal wardeer word.

Dankie manne

Groete

_________________
Elke dag is n voorreg


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: GS Custom punte
PostPosted: Fri Jan 04, 2019 6:13 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 230
Die goed is skaars soos hoendertande. Ek het so 2 jaar gelede opgelees oor die GS Customs en besluit om dit te probeer.

Na so jaar se wag vir my bestelling het ek Barnes TSX, TTSX en Krieke bestel, gekry en gebruik. Tensy jy reeds bewese ladings met hierdie spesifieke GS koeëlpunte het, moet jy maar besin of dit die moeite werd is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: GS Custom punte
PostPosted: Mon Jan 07, 2019 7:29 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Jan 06, 2019 7:05 pm
Posts: 2
GS bestaan nie meer in SA nie. Ek het 'n hele paar rand verloor met deposito op bestelling wat net nie kom nie. Telefone word nie geantwoord nie en e-mails word nie beantwoord nie. Sien hulle het nou Amerikaanse adres maar beantwoord nie e-mails nie.

Gaan eerder Peregrine ten minste ordentlike eerlike mense


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: GS Custom punte
PostPosted: Mon Jan 07, 2019 9:26 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 592
Location: Pretoria
Probeer gerus Kriek Bullets

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: GS Custom punte
PostPosted: Fri Jan 11, 2019 11:19 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 22, 2017 6:41 pm
Posts: 20
Hello

Dankie manne vir julle tyd.

Ek wardeer.

Groete

_________________
Elke dag is n voorreg


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: GS Custom punte
PostPosted: Fri Jan 11, 2019 6:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Posts: 1034
Location: Pretoria Oos
heywillie wrote:
Probeer gerus Kriek Bullets

Ekt ook al baie goeie dinge van hulle gehoor. Die dag as my Barnes voorraad klaar raak sal ek Kriek probeer.

_________________
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group