JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Aug 24, 2019 10:54 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
 Post subject: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Tue Aug 13, 2019 9:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1378
Location: Jacobsdal
Ek is opsoek na matryse vir n 6mm Dasher.

Weet iemand dalk waar ek kan kry of van n stel wat 2dehands te koop is?

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 8:11 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 428
Location: Kathu
Het myne lank terug by Jackalpro gekoop.
Meskien kan hulle jou help.

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 8:20 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Posts: 280
Danie as jy kry, ek is ook opsoek na 'n stel. Ek weet hier is van tyd tot tyd Whidden bestellings wat gedoen word. Wat is die kans dat dit weer sal gebeur?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 8:26 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4350
Location: Calvinia
geelslang wrote:
Danie as jy kry, ek is ook opsoek na 'n stel. Ek weet hier is van tyd tot tyd Whidden bestellings wat gedoen word. Wat is die kans dat dit weer sal gebeur?

E mail hul. dis baie maklike en vinnige diens wan whidden af

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 10:19 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 984
Location: Kroonstad
geelslang wrote:
Danie as jy kry, ek is ook opsoek na 'n stel. Ek weet hier is van tyd tot tyd Whidden bestellings wat gedoen word. Wat is die kans dat dit weer sal gebeur?


Ek gaan more by hulle bstel vir die SLR. As julle soek laat weet my dan gooi ons alles in een.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 10:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1378
Location: Jacobsdal
jankraay wrote:
geelslang wrote:
Danie as jy kry, ek is ook opsoek na 'n stel. Ek weet hier is van tyd tot tyd Whidden bestellings wat gedoen word. Wat is die kans dat dit weer sal gebeur?


Ek gaan more by hulle bstel vir die SLR. As julle soek laat weet my dan gooi ons alles in een.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek stel belang dankie, sien hulle is nou op special by brownells...

Kan ons verder op WhatsApp gesels?

Groete
Danie
Nul711449526

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 11:01 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Posts: 280
Ek stel ook belang.

066 twee64 29een1


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 2:49 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Posts: 269
Location: Boston
Dagse
Ek het 2 x Harrell bushing sizing dies beskikbaar hier.
Kan dalk erens n los Whidden seater ook he so moet net soek.
Lekker dag


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 3:48 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 984
Location: Kroonstad
Net op die pad maar ek gesels netnou met julle.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 10:02 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 984
Location: Kroonstad
Hello manne. Jammer ek kom nou eers terug na julle toe. Ek wag net vir iemand om my more te laat weet oor n die stel en as ek nie regkom nie gaan ek myne bestel.

As ek regkom sal ek julle nogsteeds help om hulle te bestel. Sal more gou n groep maak op WA vir die bestelling. Sodra alles afgehandel is en julle het die die’s maak ek die groep weer toe.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Tue Aug 20, 2019 12:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Posts: 555
Location: Mosselbaai
[quote="jankraay"]Hello manne. Jammer ek kom nou eers terug na julle toe. Ek wag net vir iemand om my more te laat weet oor n die stel en as ek nie regkom nie gaan ek myne bestel.

As ek regkom sal ek julle nogsteeds help om hulle te bestel. Sal more gou n groep maak op WA vir die bestelling. Sodra alles afgehandel is en julle het die die’s maak ek die groep weer toe.

Groete

Hallo Jankraay,

My dogter is opsoek na 2 x Walther PPQ 9mm magasyne (M1) ek dink dis 15 skoot. Sal jy asb vir my jou nommer stuur. Ek sal graag wil hoor of jy dit nie vir haar ook saam met julle pakkie kan inbring nie. Dit lyk of Brownell's die regtes in voorraad het. Is daar 'n probleem om magasyne in te bring?
Baie dankie.

Johan (08twee8nul55244)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Tue Aug 20, 2019 12:51 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 428
Location: Kathu
Middag Johan(Prohunt)
Hoor bietjie by special armory.
Miskien kan hulle jou help.
Tel: 0606334497
special.armory@gmail.com

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6mm Dasher dieset
PostPosted: Tue Aug 20, 2019 1:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Posts: 555
Location: Mosselbaai
Dankie Toyrsi, ek sal daar ook uitvind.

NS: Het geksakel, hulle het ook nie :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: afrikanerbloed and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group