N570 gesoek

Enigeiets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

N570 gesoek

Post by Francoisv » Wed Sep 11, 2019 3:59 pm

Ek is op soek na N570. Het iemand vir my dalk ‘n blik. Of ‘n paar.


Francois Vogel
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: N570 gesoek

Post by Xplicitly » Wed Sep 11, 2019 5:10 pm

Francoisv wrote:Ek is op soek na N570. Het iemand vir my dalk ‘n blik. Of ‘n paar.


Francois Vogel
Jy soek nou wors in 'n hondehok. Ek self is ook opsoek na so blik of 10. Sterkte.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 552
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Location: Stellenbosch

Re: N570 gesoek

Post by Kallie Fernhout » Wed Sep 11, 2019 5:29 pm

Ek self!!!!!!!!!!!
Groete Kallie Fernhout
Brno Mod 2 .22
Walther 6XC
Krieger 6XC
Bartlein 6BR
Sako TRG 300 Winmag Krieger
303 lee enfield
Haelpomp
.38 Special
9mm Glock

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: N570 gesoek

Post by Francoisv » Wed Sep 11, 2019 5:39 pm

Staan in die ry.


Francois Vogel
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: N570 gesoek

Post by Diesel Dog » Wed Sep 11, 2019 8:02 pm

Francoisv wrote:Staan in die ry.


Francois Vogel
As jy hom self kom haal het ek vir jou n blik wat ek 6 koeels gelaai het so daar is nog .415kg in hom.kan ruil vir n560 of URP.

DD

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: N570 gesoek

Post by Francoisv » Wed Sep 11, 2019 8:06 pm

Diesel Dog wrote:
Francoisv wrote:Staan in die ry.


Francois Vogel
As jy hom self kom haal het ek vir jou n blik wat ek 6 koeels gelaai het so daar is nog .415kg in hom.kan ruil vir n560 of URP.

DD
Dankie DD, ek sal dit vat, behoort binne ‘n week in V’burg te draai. Ek sien jy noem dat jy .415kg het.....gehoop dit is 415kg


Francois Vogel
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: N570 gesoek

Post by Francoisv » Wed Sep 11, 2019 8:11 pm

Miskien is N560 met 250’s die antwoord.


Francois Vogel
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 575
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Location: Durbanville

Re: N570 gesoek

Post by Andre308 » Wed Sep 11, 2019 8:48 pm

Francois, soos ek vir DD ken is dit kg...

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: N570 gesoek

Post by Diesel Dog » Wed Sep 11, 2019 9:02 pm

Ek sou meer gehad het maar Yster het my private stock in die hande gekryImage//uploads.tapatalk-cdn.com/20190911/dbbdeb2c283359b44ab1bc935406e1b3.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: N570 gesoek

Post by Francoisv » Wed Sep 11, 2019 9:03 pm

Dis hoogverraad as jy my vra...


Francois Vogel
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: N570 gesoek

Post by Diesel Dog » Fri Sep 20, 2019 5:23 pm

Francoisv wrote:Dis hoogverraad as jy my vra...


Francois Vogel
Is jou foon stukkend?

DD

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: N570 gesoek

Post by Francoisv » Fri Sep 20, 2019 9:50 pm

Diesel Dog wrote:
Francoisv wrote:Dis hoogverraad as jy my vra...


Francois Vogel
Is jou foon stukkend?

DD
Nuwe nommer, 065625 6109


Francois Vogel
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 738
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: N570 gesoek

Post by Francoisv » Fri Nov 15, 2019 7:05 am

Dankie DD

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

Post Reply

Return to “Gesoek/Wanted”